Javascript must be enabled to continue!
'n Ondersoek na taalprobleme by leergestremde kinders
View through CrossRef
Hierdie studie ondersoek met behulp van die Toets vir Mondelinge Taalproduksie (TMT) (Vorster 1980), die taalvermoens van 'n groep van 30 leergestremde kinders. Resultate het getoon dat, wat betref mondelinge taalproduksie, die eksperimentele leergestremde groep betekenisvol swakker as die normgroep presteer. Die voorkoms en aard van betrokke taalprobleme, asook die nut van die TMT vir gebruik by leergestremde kinders, word bespreek.
Title: 'n Ondersoek na taalprobleme by leergestremde kinders
Description:
Hierdie studie ondersoek met behulp van die Toets vir Mondelinge Taalproduksie (TMT) (Vorster 1980), die taalvermoens van 'n groep van 30 leergestremde kinders.
Resultate het getoon dat, wat betref mondelinge taalproduksie, die eksperimentele leergestremde groep betekenisvol swakker as die normgroep presteer.
Die voorkoms en aard van betrokke taalprobleme, asook die nut van die TMT vir gebruik by leergestremde kinders, word bespreek.
Related Results
Die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie
Die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie
Die doel van hierdie studie is om die invloed van 'n fisies waarneembare afwyking en'n fisies nie-waarneembare afwyking op die moeder-kind-verhouding na te gaan. Die moeder-kind-...
Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke
Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke
Die doel van hierdie artikel is tweeledig: (1) om deur die lens van Connell (1995) se manlikheidsteorie gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke uit te wys en te bespreek en (2)...
ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika
ʼn Reformatoriese perspektief op die ouer se rentmeesterskaplike roeping tot die handhawing van ordelike kinderdissipline in Suid-Afrika
Kinders is ‘n geskenk van God wat aan ouers toevertrou is om as die primêre opvoeders en bewaarders van die kind op te tree. Verskeie vorme van oortredings en wangedrag is egter he...
Wat eet Afrikaners? ’n Verkenning van die bestanddeel-resep-netwerk in Afrikaanse resepte
Wat eet Afrikaners? ’n Verkenning van die bestanddeel-resep-netwerk in Afrikaanse resepte
Met die algemene gebruik van die internet en die opkoms van die netwerkwetenskap oor die laaste twee dekades het dit moontlik geword om groot stelle resepte en hul bestanddele te o...
Die vokaalruimtes van Bruinafrikaanse variëteite
Die vokaalruimtes van Bruinafrikaanse variëteite
Opsomming Die spraak van bruin sprekers van Afrikaans, ’n belangrike variëteit van Afrikaans, bied ’n besonder ryk terrein vir die beantwoording van die vraag of daar gepraat kan ...
Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker
Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker
The motivation of the Black worker can not be studied in isolation since the White worker still holds many executive positions and therefore has an influence on the Black workers' ...
Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke
Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke
Afrika het die afgelope 20 jaar die vinnigste stedelike groeikoers ervaar en is tans die vasteland met die hoogste verstedelikingskoers in die wêreld – beramings dui op die versted...
Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans
Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans
Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat 'n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies w...