Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker

View through CrossRef
The motivation of the Black worker can not be studied in isolation since the White worker still holds many executive positions and therefore has an influence on the Black workers' motivation. The role of the White worker in motivating the Black worker in a specific organisation and the attitude and leadership approach of the White worker on the existence/nonexistence and relative satisfaction of the needs of Black workers are discussed.Opsomming Die motivering van die Swart werker kan nie in die huidige situasie in isolasie bestudeer word nie, omdat die Blanke werker steeds in die bestuursposisie is en daarom die motivering van die Swart werker kan beïnvloed. Hierdie ondersoek was daarop gerig om die rol van die Blanke werker in die motivering van die Swart werker nader te ondersoek. Die houding en die leierskapsbenadering van die Blanke werker teenoor die Swart werker is gemeet, asook die behoeftes wat volgens die Blanke werker by die Swart werker bestaan, bevredig is, of nie bestaan nie. Die behoeftes van Swart werkers, soos deur hulleself gesien, is ook ondersoek. Ten opsigte van sekere aspekte is beduidende verskille gevind.
Title: Die rol van die blanke werker in die motivering van die swart werker
Description:
The motivation of the Black worker can not be studied in isolation since the White worker still holds many executive positions and therefore has an influence on the Black workers' motivation.
The role of the White worker in motivating the Black worker in a specific organisation and the attitude and leadership approach of the White worker on the existence/nonexistence and relative satisfaction of the needs of Black workers are discussed.
Opsomming Die motivering van die Swart werker kan nie in die huidige situasie in isolasie bestudeer word nie, omdat die Blanke werker steeds in die bestuursposisie is en daarom die motivering van die Swart werker kan beïnvloed.
Hierdie ondersoek was daarop gerig om die rol van die Blanke werker in die motivering van die Swart werker nader te ondersoek.
Die houding en die leierskapsbenadering van die Blanke werker teenoor die Swart werker is gemeet, asook die behoeftes wat volgens die Blanke werker by die Swart werker bestaan, bevredig is, of nie bestaan nie.
Die behoeftes van Swart werkers, soos deur hulleself gesien, is ook ondersoek.
Ten opsigte van sekere aspekte is beduidende verskille gevind.

Related Results

Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde in Viborg Archäologische Untersuchungen der Stadt ViborgSchon seit dem 17. Jahrhundert hat man die historisch-topographische Entwicklung der Stadt Viborg zum Gegenstan...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Dit is duidelik uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope 27 jaar dat die toesigrol in ons parlement tekortskiet. Oor die algemeen is die parlement veronderstel om toesi...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kwalitatieve onderzoekers hebben moeite met het bepalen van de populatie en met het vaststellen van de steekproef van hun onderzoek. Bovendien wordt in de literatuur op totaal vers...
Before and After the Eighteenth Century: The John Blanke Project
Before and After the Eighteenth Century: The John Blanke Project
This chapter, authored by Michael Ohajuru, describes the origins and mission of the John Blanke Project of which he is the creator. John Blanke was a black trumpeter for the Tudor ...
Blackface op die Afrikaanse verhoog: 'n Teater-historiese oorsig
Blackface op die Afrikaanse verhoog: 'n Teater-historiese oorsig
Die fokus in hierdie teaterhistoriese bespreking is op die gebruik en voorkoms van black- en brownface op die Afrikaanse verhoog. Twee tydperke word bespreek, naamlik (1) die vroeë...
Repliek
Repliek
Allereerst willen we opmerken dat het ons goed doet dat het boek goed (en kritisch) gelezen wordt, zoals nu door Ronald Hoekstra. We vinden het ook een uitstekend idee van KWALON o...

Back to Top