Javascript must be enabled to continue!
Die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie
View through CrossRef
Die doel van hierdie studie is om die invloed van 'n fisies waarneembare afwyking en'n fisies nie-waarneembare afwyking op die moeder-kind-verhouding na te gaan. Die moeder-kind-verhouding by twee verskillende afwykings nl. gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein-disfunksie is bestudeer. Die verhouding tussen die moeder en haar kind is 'n kritiese faktor in die algemene ontwikkeling van die kind. Die kwaliteit van die verhouding kan 'n invloed hê op latere verhoudinge wat die kind in sy lewe aangaan. Daar is gevind dat pre-, peri- en postnatalegebeure hierdie verhouding kan beïnvloed. 'n Werkhipotese is gestel nl. dat die moeder-kind-verhouding betekenisvol swakker is by die ondersoekgroepe as die van die kontrolegroep. Ten einde die hipotese te bewys is "The Mother-Child-Relationship Evaluation"-vraelys ingevul deur moeders met kinders met die genoemde afwykings. Daar is egter gevind dat daar nie 'n beduidende verskil is in die moeder-kind-verhouding van moeders met kinders wat 'n gesplete lip en/of verhemelte het nie. Moeders met kinders met minimale-brein-disfunksie, is egter geneig om dié kinders te verwerp.
Title: Die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie
Description:
Die doel van hierdie studie is om die invloed van 'n fisies waarneembare afwyking en'n fisies nie-waarneembare afwyking op die moeder-kind-verhouding na te gaan.
Die moeder-kind-verhouding by twee verskillende afwykings nl.
gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein-disfunksie is bestudeer.
Die verhouding tussen die moeder en haar kind is 'n kritiese faktor in die algemene ontwikkeling van die kind.
Die kwaliteit van die verhouding kan 'n invloed hê op latere verhoudinge wat die kind in sy lewe aangaan.
Daar is gevind dat pre-, peri- en postnatalegebeure hierdie verhouding kan beïnvloed.
'n Werkhipotese is gestel nl.
dat die moeder-kind-verhouding betekenisvol swakker is by die ondersoekgroepe as die van die kontrolegroep.
Ten einde die hipotese te bewys is "The Mother-Child-Relationship Evaluation"-vraelys ingevul deur moeders met kinders met die genoemde afwykings.
Daar is egter gevind dat daar nie 'n beduidende verskil is in die moeder-kind-verhouding van moeders met kinders wat 'n gesplete lip en/of verhemelte het nie.
Moeders met kinders met minimale-brein-disfunksie, is egter geneig om dié kinders te verwerp.
Related Results
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde in Viborg Archäologische Untersuchungen der Stadt ViborgSchon seit dem 17. Jahrhundert hat man die historisch-topographische Entwicklung der Stadt Viborg zum Gegenstan...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Der Diskurs um Medien und Werte ist weiter zu fassen
Der Diskurs um Medien und Werte ist weiter zu fassen
Die Debatte um Werte und Medien begleitet die Gesellschaft und speziell die Pädagogik seit dem Aufkommen der sogenannten Massenmedien. Im Mittelpunkt stand und steht noch immer die...
Metabolismusstudien an Mykotoxinen
Metabolismusstudien an Mykotoxinen
ZusammenfassungMykotoxine sind toxische Sekundärmetaboliten verschiedener Schimmelpilze. Aufgrund der weiten Verbreitung der Pilze kommen Mykotoxine ubiquitär in Lebens‐ und Futter...
Interaktion von Shiga Toxin mit primären humanen intestinalen und renalen Epithelzellen
Interaktion von Shiga Toxin mit primären humanen intestinalen und renalen Epithelzellen
ZusammenfassungInfektionen durch enterohämorrhagische Escherichia coli (EHEC)‐Bakterien können beim Menschen wässrige und blutige Durchfälle verursachen und im schlimmsten Fall das...
Lip sucking and lip biting in the primary dentition: Two cases treated with a morphological approach combined with lip exercises and habituation
Lip sucking and lip biting in the primary dentition: Two cases treated with a morphological approach combined with lip exercises and habituation
Lip sucking and lip biting in the primary-dentition period can cause the upper incisors to tip labially and the lower incisors to collapse lingually with the lower lip wedged betwe...
Survey Defining Lip Health—Dermatology and Health Care Providers' Perspectives
Survey Defining Lip Health—Dermatology and Health Care Providers' Perspectives
ABSTRACT
Background
There currently exists no consensus on objective features which are relevant in the assessment of ove...
Internationales Baurecht
Internationales Baurecht
Das Völkerrecht ist die Gesamtheit rechtlich verbindlicher Normen, die die Beziehungen zwischen den Subjekten der internationalen Rechtsordnung regeln und insgesamt eine eigenständ...

