Javascript must be enabled to continue!
Persepsies oor die sinodebesluite en aard van die psalms binne die GKSA
View through CrossRef
Perceptions regarding synod decisions and the nature of psalms in the RCSA. Since its inception in 1859, the Reformed Church in South Africa has been singing only psalms, scriptural hymns and Biblical songs. Currently, there are two official versifications of the psalms in use within the Reformed Church, namely the so-called Totius versification of 1936 and the 2001 rhymed version of psalm texts, mainly by T.T. Cloete. A study of members’ perceptions of synod decisions and the nature of the psalms in the Reformed Church shows that the psalms are not fully utilised. Synods decide what type of songs, type of songs, including psalms, are approved, are approved for use. Members believe that many psalms are no longer suitable for the 21st-century churchgoer, that synod decisions appear to be out of touch with members’ musical needs and that synods oppose musical innovation.
The purpose of this article is to give an overview of ministers, organists/music leaders and parishioners’ perceptions regarding the nature and use of psalms during worship in the Reformed Church of South Africa as well as synod decisions pertaining to the psalms.
Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika sing vanaf die kerk se ontstaan in 1859 slegs psalms, Skrifberymings en Skrifgetroue liedere. Tans is daar twee amptelike psalmberymings in gebruik binne die Gereformeerde Kerk, naamlik die sogenaamde Totius-beryming van 1936, asook die 2001-omdigting met psalmtekste deur hoofsaaklik T.T. Cloete. ’n Studie van lidmate se persepsies oor sinodebesluite en die aard van die psalms binne die Gereformeerde Kerk toon aan dat die psalms nie optimaal benut word nie. Sinodes besluit watter tipe liedere, insluitend psalms, vir gebruik goedgekeur word. Lidmate glo dat talle psalms nie meer geskik is vir die 21ste-eeuse lidmaat nie, dat sinodebesluite uit voeling is met lidmate se musikale behoeftes en dat sinodes
musikale vernuwing teenwerk.
Die doel van hierdie artikel is om ’n oorsig te gee van die persepsies van predikante, orreliste/musiekleiers en gemeentelede met betrekking tot die aard en gebruik van die psalms binne die erediens van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika, asook sinodebesluite wat hiermee verband hou.
Koers Bulletin for Christian Scholarship
Title: Persepsies oor die sinodebesluite en aard van die psalms binne die GKSA
Description:
Perceptions regarding synod decisions and the nature of psalms in the RCSA.
Since its inception in 1859, the Reformed Church in South Africa has been singing only psalms, scriptural hymns and Biblical songs.
Currently, there are two official versifications of the psalms in use within the Reformed Church, namely the so-called Totius versification of 1936 and the 2001 rhymed version of psalm texts, mainly by T.
T.
Cloete.
A study of members’ perceptions of synod decisions and the nature of the psalms in the Reformed Church shows that the psalms are not fully utilised.
Synods decide what type of songs, type of songs, including psalms, are approved, are approved for use.
Members believe that many psalms are no longer suitable for the 21st-century churchgoer, that synod decisions appear to be out of touch with members’ musical needs and that synods oppose musical innovation.
The purpose of this article is to give an overview of ministers, organists/music leaders and parishioners’ perceptions regarding the nature and use of psalms during worship in the Reformed Church of South Africa as well as synod decisions pertaining to the psalms.
Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika sing vanaf die kerk se ontstaan in 1859 slegs psalms, Skrifberymings en Skrifgetroue liedere.
Tans is daar twee amptelike psalmberymings in gebruik binne die Gereformeerde Kerk, naamlik die sogenaamde Totius-beryming van 1936, asook die 2001-omdigting met psalmtekste deur hoofsaaklik T.
T.
Cloete.
’n Studie van lidmate se persepsies oor sinodebesluite en die aard van die psalms binne die Gereformeerde Kerk toon aan dat die psalms nie optimaal benut word nie.
Sinodes besluit watter tipe liedere, insluitend psalms, vir gebruik goedgekeur word.
Lidmate glo dat talle psalms nie meer geskik is vir die 21ste-eeuse lidmaat nie, dat sinodebesluite uit voeling is met lidmate se musikale behoeftes en dat sinodes
musikale vernuwing teenwerk.
Die doel van hierdie artikel is om ’n oorsig te gee van die persepsies van predikante, orreliste/musiekleiers en gemeentelede met betrekking tot die aard en gebruik van die psalms binne die erediens van die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika, asook sinodebesluite wat hiermee verband hou.
Related Results
Erfdeel: Koos du Plessis: Versamelde Werke
Erfdeel: Koos du Plessis: Versamelde Werke
Met bedrieglik eenvoudige lirieke en gevoelvolle melodieë het Koos du Plessis musiek in Afrikaans geskep wat tot gewone mense spreek, maar wat oor universele temas handel: verlies,...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Vertaling en verwerking as interpretasie en strategie: My seuns deur Christo Davids in die lig van All My Sons deur Arthur Miller
Vertaling en verwerking as interpretasie en strategie: My seuns deur Christo Davids in die lig van All My Sons deur Arthur Miller
In hierdie artikel word die proses van vertaling, verwerking of omwerking na 'n geheel ander teks, binne moontlike vorme van interkonnektiwiteit bestudeer aan die hand van die twee...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
Koning Xolilizwe Sigcawu is op 31 Desember 2005 in 1 Militêre Hospitaal, Pretoria, aan lewerversaking dood. Koning Sigcawu, wie se koningshuis by die Groot Plek Nqadu naby Willowva...
Boundaries: an Interdisciplinary (Hi)Story
Boundaries: an Interdisciplinary (Hi)Story
The experience and awareness of boundaries forms an integral part of being human. This article investigates the systematic philosophical underpinnings of our understanding of the n...
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Onderskeibaarheid is ’n noodsaaklike vereiste vir die registrasie van ’n handelsmerk, maar daar is nie duidelikheid oor die standaard (of toets) vir onderskeibaarheid nie. In stede...
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”...


