Javascript must be enabled to continue!
Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans
View through CrossRef
/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.
Title: Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans
Description:
/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie.
Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak.
Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is.
Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal.
Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere.
Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.
Related Results
Oranjerivierafrikaans, ʼn Argeologiese Genealogie. Deel I. 1595-1916
Oranjerivierafrikaans, ʼn Argeologiese Genealogie. Deel I. 1595-1916
Abstract Dié eerste deel van ʼn vierdelige artikelreeks ondersoek die geskiedenis van die sosiolinguistiek relatief tot Oranjerivierafrikaans, een van die drie hoofdialekkontinuums ...
Mix En Meng It Op: Emile YX?'s Alternative Race and Language Politics in South African Hip-Hop
Mix En Meng It Op: Emile YX?'s Alternative Race and Language Politics in South African Hip-Hop
This paper explores South African hip-hop activist Emile YX?'s work to suggest that he presents an alternative take on mainstream US and South African hip-hop. While it is arguable...
Gender-performance in Alba Bouwer se vertaling van die etiketboek Sybille: Sjarmante vriendin Gender performance in Alba Bouwer 's Afrikaans translation of the etiquette book Sybille: Sjarmante vriendin (Sybille: Charming friend)

OPSOMMING In hierdie artikel ondersoek ons Alba Bouwer se Afrikaanse vertaling van die Duitse etiketboek Charmante Freundin: Sybille (1959), waarin die outeur nie vermeld word nie...
'n Praktiese riglyn vir die gebruik van die Louw & Nida-Woordeboek
'n Praktiese riglyn vir die gebruik van die Louw & Nida-Woordeboek
In plaas daarvan om ’n alfabetiese lys van Griekse woorde te gee met moontlike ‘vertaalekwivalente’ daarnaas, is die woorde van die Nuwe Testament in die Louw & Nida-woordeboek...
Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie: Die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare
Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie: Die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare
Die studie stel ondersoek in na die rol van die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie te midde van '...
KẾT QUẢ SỚM PHẪU THUẬT BẮC CẦU MẠCH VÀNH ÍT XÂM LẤN (MICS CABG) TẠI VIỆN TIM TP. HỒ CHÍ MINH
KẾT QUẢ SỚM PHẪU THUẬT BẮC CẦU MẠCH VÀNH ÍT XÂM LẤN (MICS CABG) TẠI VIỆN TIM TP. HỒ CHÍ MINH
Đặt vấn đề: Phẫu thuật bắc cầu mạch vành ít xâm lấn (MICS CABG) là phương pháp phẫu thuật mạch vành mới có nhiều ưu điểm. Mục tiêu của phương pháp này là giảm mức độ xâm lấn của ph...
Kriteria om gedigte vir graad 12-Afrikaans Huistaal te keur en voor te skryf
Kriteria om gedigte vir graad 12-Afrikaans Huistaal te keur en voor te skryf
Poësie-onderrig is belangrik vir taalaanleer, asook vir die ontwikkeling van leerders se emosionele intelligensie, verbeelding en verdraagsaamheid jeens diversiteit. Wanneer gedigt...
Die Louw & Nida-Woordeboek
Die Louw & Nida-Woordeboek
In Mei 1988 is ’n woordeboek met die titel Greek-English Lexicon of the New Testament based on Semantic Domains onder groot belangstelling van die media en Bybelwetenskaplikes van ...