Javascript must be enabled to continue!
Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)
View through CrossRef
Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling. Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin. Kan wie begin met die vraag: ‘Of ek met sekerheid weet of ek hemel toe sal gaan as ek vannag te sterwe sou kom?’, al is dit ’n diagnose-vraag, daarna nog uitkom by die bybelse boodskap van die Koninkryk van God volgens sy bybelse struktuur, m.a.w. by die Koninkryk van God wat nie eers deur my uitgangspunt begrens is nie?
Title: Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)
Description:
Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis.
Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling.
Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin.
Kan wie begin met die vraag: ‘Of ek met sekerheid weet of ek hemel toe sal gaan as ek vannag te sterwe sou kom?’, al is dit ’n diagnose-vraag, daarna nog uitkom by die bybelse boodskap van die Koninkryk van God volgens sy bybelse struktuur, m.
a.
w.
by die Koninkryk van God wat nie eers deur my uitgangspunt begrens is nie?.
Related Results
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde in Viborg Archäologische Untersuchungen der Stadt ViborgSchon seit dem 17. Jahrhundert hat man die historisch-topographische Entwicklung der Stadt Viborg zum Gegenstan...
Ruite in ’n raam: Die aanvang en slot van Marlise Joubert se bundel grondwater as tekstuele raam met ’n kodifiserende en mitologiese funksie
Ruite in ’n raam: Die aanvang en slot van Marlise Joubert se bundel grondwater as tekstuele raam met ’n kodifiserende en mitologiese funksie
In die bundel grondwater kom daar in die begin van die teks bepaalde kodes en simbole voor wat ’n mitologiese interpretasie van die teks sou regverdig. Daar is in die bundel verske...
TOEPASSING VAN ISLAMITIESE REG IN SUID-AFRIKA Hassam v Jacobs [2008] 4 All SA 350 (C)
TOEPASSING VAN ISLAMITIESE REG IN SUID-AFRIKA Hassam v Jacobs [2008] 4 All SA 350 (C)
Suid-Afrika bestaan uit 'n heterogene samelewing wat verskeie kultuur- en geloofsgemeenskappe insluit wat van dag tot dag volgens hulle eie persoonlike reg leef, ongeag of dit ampt...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Dit is duidelik uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope 27 jaar dat die toesigrol in ons parlement tekortskiet. Oor die algemeen is die parlement veronderstel om toesi...
Sleutelmag en amp
Sleutelmag en amp
As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet...

