Javascript must be enabled to continue!
TOEPASSING VAN ISLAMITIESE REG IN SUID-AFRIKA Hassam v Jacobs [2008] 4 All SA 350 (C)
View through CrossRef
Suid-Afrika bestaan uit 'n heterogene samelewing wat verskeie kultuur- en geloofsgemeenskappe insluit wat van dag tot dag volgens hulle eie persoonlike reg leef, ongeag of dit amptelik deur die staat erken word of nie. Een van hierdie gemeenskappe is die Moslems wat volgens Islamitiese reg leef. Hulle persoonlike reg geniet tans beperkte erkenning. Bepaalde gevolge van Moslemhuwelike word deur regspraak en wetgewing erken, alhoewel die huwelik as instelling nie erken word nie (soortgelyk aan die posisie van die inheemse huwelik voor die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike 120 van 1998). Islamitiese reg maak voorsiening vir poligene huwelike. Die howe was aanvanklik nie bereid om die gevolge van de facto poligene huwelike te erken nie of het eerder versuim om diegevolge na poligene huwelike uit te brei aangesien die huwelik voor die hof de facto monogaam van aard was. Onlangs is daar egter 'n paar sake beslis waarin bepaalde gevolge van de facto poligene Moslemhuwelike erken word. Een van hierdie sake is Hassam v Jacobs ([2008] 4 All SA 350 (C)). Die uitspraak is een van vele wat erkenning gee aan die gevolge van Moslemhuwelike. Die Hassam-uitspraak gaan ’n stap verder en erken die status van ’n langslewende gade in ’n poligene Moslemhuwelik. Daar was onlangs ook ander sake wat bepaalde gevolge van de facto poligene Moslemhuwelike erken het. Die bespreking fokus nie op die beginsels van die intestate erfreg nie, maar eerder op die toepassing van Islamitiese reg deur die hof. Aangesien Islamitiese reg nie uitdruklik erken word nie, moet bepaal word hoe Islamitiese reg deur die hof toegepas word. Word Islamitiese reg as deel van ons landsreg beskou of word dit as vreemde reg toegepas? Verder word die hof se toepassing van Islamitiese reg op die feite van die saak krities bespreek.
Title: TOEPASSING VAN ISLAMITIESE REG IN SUID-AFRIKA Hassam v Jacobs [2008] 4 All SA 350 (C)
Description:
Suid-Afrika bestaan uit 'n heterogene samelewing wat verskeie kultuur- en geloofsgemeenskappe insluit wat van dag tot dag volgens hulle eie persoonlike reg leef, ongeag of dit amptelik deur die staat erken word of nie.
Een van hierdie gemeenskappe is die Moslems wat volgens Islamitiese reg leef.
Hulle persoonlike reg geniet tans beperkte erkenning.
Bepaalde gevolge van Moslemhuwelike word deur regspraak en wetgewing erken, alhoewel die huwelik as instelling nie erken word nie (soortgelyk aan die posisie van die inheemse huwelik voor die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike 120 van 1998).
Islamitiese reg maak voorsiening vir poligene huwelike.
Die howe was aanvanklik nie bereid om die gevolge van de facto poligene huwelike te erken nie of het eerder versuim om diegevolge na poligene huwelike uit te brei aangesien die huwelik voor die hof de facto monogaam van aard was.
Onlangs is daar egter 'n paar sake beslis waarin bepaalde gevolge van de facto poligene Moslemhuwelike erken word.
Een van hierdie sake is Hassam v Jacobs ([2008] 4 All SA 350 (C)).
Die uitspraak is een van vele wat erkenning gee aan die gevolge van Moslemhuwelike.
Die Hassam-uitspraak gaan ’n stap verder en erken die status van ’n langslewende gade in ’n poligene Moslemhuwelik.
Daar was onlangs ook ander sake wat bepaalde gevolge van de facto poligene Moslemhuwelike erken het.
Die bespreking fokus nie op die beginsels van die intestate erfreg nie, maar eerder op die toepassing van Islamitiese reg deur die hof.
Aangesien Islamitiese reg nie uitdruklik erken word nie, moet bepaal word hoe Islamitiese reg deur die hof toegepas word.
Word Islamitiese reg as deel van ons landsreg beskou of word dit as vreemde reg toegepas? Verder word die hof se toepassing van Islamitiese reg op die feite van die saak krities bespreek.
Related Results
Analysing computer-generated works in South African copyright law in the age of artificial intelligence
Analysing computer-generated works in South African copyright law in the age of artificial intelligence
Die afgelope paar jaar het ’n beduidende toename in toegang tot, en ontwikkeling in, generatiewe kunsmatige intelligensie-tegnologieë gesien. Om teks te genereer met behulp van sog...
Efficacy of New Insecticides Against Amrasca biguttula in Odienné Cotton Cultivation
Efficacy of New Insecticides Against Amrasca biguttula in Odienné Cotton Cultivation
Amrasca biguttula (Hemiptera: Cicadellidae) is a major pest of cotton in Côte d’Ivoire. It reduces cotton yield despite pesticide spraying. This study carried o...
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Dit is duidelik uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope 27 jaar dat die toesigrol in ons parlement tekortskiet. Oor die algemeen is die parlement veronderstel om toesi...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
The league of nations: South Africa and the Rehoboth Basters' constitutional struggle, 1919-1939
The league of nations: South Africa and the Rehoboth Basters' constitutional struggle, 1919-1939
Die groep mense van gemengde afkoms wat gedurende die agtiende eeu in die Noordwes-Kaap hulle ontstaan gehad het, en later as die Rehoboth-Basters bekend geword het, het in 1868 di...
Frederik Van Zyl Slabbert
Frederik Van Zyl Slabbert
Frederik van Zyl Slabbert is al beskryf as die beste landsleier wat Suid-Afrika nooit gehad het nie. As ’n uitstaande akademikus het hy in 1974 van beroep verander toe hy in dié ja...
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”...
Zirve Diplomasisi
Zirve Diplomasisi
Bu eser, Eylül 2019’da Afrika Vakfı tarafından yürütülmeye başlanan bir projenin parçasıdır ve uluslararası zirveler çerçevesinde organize edilen kıta-ülke ortaklıklarına odaklanma...

