Javascript must be enabled to continue!
Waarom sou Prinsloo relevant wees vir ’n jonger geslag?
View through CrossRef
Koos Prinsloo (1957–1994) was weens verskeie redes ’n omstrede figuur wat ’n aantal literêre grense verskuif het. Hy was ’n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes – die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys “… hoe hard die liefde tussen mans moet wees”, die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te lê en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin. Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is.
Title: Waarom sou Prinsloo relevant wees vir ’n jonger geslag?
Description:
Koos Prinsloo (1957–1994) was weens verskeie redes ’n omstrede figuur wat ’n aantal literêre grense verskuif het.
Hy was ’n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes – die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys “… hoe hard die liefde tussen mans moet wees”, die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te lê en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin.
Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is.
Related Results
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Onderskeibaarheid is ’n noodsaaklike vereiste vir die registrasie van ’n handelsmerk, maar daar is nie duidelikheid oor die standaard (of toets) vir onderskeibaarheid nie. In stede...
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”...
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eer...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
Koning Xolilizwe Sigcawu is op 31 Desember 2005 in 1 Militêre Hospitaal, Pretoria, aan lewerversaking dood. Koning Sigcawu, wie se koningshuis by die Groot Plek Nqadu naby Willowva...
Kreyòl Gade, Kreyòl Konprann: A Multilingual Catalog of Haitian Cinema
Kreyòl Gade, Kreyòl Konprann: A Multilingual Catalog of Haitian Cinema
Abstract: Haitian cinema is a growing industry that has produced several award-winning films in recent years. However, the unavailability of clear and straightforward information l...
DIE DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID VAN TESTAMENTOPSTELLERS
DIE DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID VAN TESTAMENTOPSTELLERS
Die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl in Bekker v Naudé (2003 5 SA 173 (HHA)) dat nie-selfopgestelde vormgebrekkige testamente nie binne die trefwydte van die hof se kondone...
Vibrations of Love: A Correspondence Between Three Haitian Women
Vibrations of Love: A Correspondence Between Three Haitian Women
Abstract: This collection of letters offers a profound exploration of Black queer love, desire, and friendship, set against a backdrop of creole-ism and the reclamation of joy. Pre...

