Javascript must be enabled to continue!
Oorsig van faseveranderingsmateriaal vir sub-zero temperatuurtoepassings in verkoelingsvervoer
View through CrossRef
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die tradisionele gebruik van faseveranderingsmateriaal (FVM) in verkoelingsvervoer. Die meerderheid faseveranderingsmateriale in bouwerk en konstruksie word vir ruimtelike verwarming en verkoeling, kweekhuis-verhitting, kook met sonkrag, en die berging van son-energie vir waterverhitting gebruik. Daar is egter ’n merkbare afwesigheid van literatuur oor die aanwending van faseveranderingsmateriaal vir gebruik om bevrore voedselprodukte te bewaar. Hierdie oorsig fokus op latente hittebewarings (LHB) materiale se gebruik in padvervoer by ’n lae temperatuur (sub-zero), en van die voordele vir die verkoeling van bederfbare voedsel oor kort- en lang-afstande. Die voordele van die gebruik van latente hitte-bewaringsmateriaal, eerder as ’n konvensionele meganiese verdampings-kompressiesisteem, word ondersoek met die klem op die omgewingsimpak en moontlike langtermyn nadele. Die studie fokus ook op die noodsaaklikheid om nuwe faseveranderingsmateriaal met hoë termiese siklusse en minimale degradering te ondersoek, ten einde die suksesvolle gebruik in verkoelingsvervoer oor die langtermyn te verseker. Kriteria vir die seleksie van toepaslike faseveranderingsmateriaal word opgesom, en ’n klassifikasie van faseveranderingsmateriaal, gebaseer op smelttemperature en latente warmte, word getabuleer. Faseveranderingsmateriaal en die oordrageienskappe daarvan is ontleed ten einde die eienskappe van faseveranderingsmateriaal op te som, en die akkuraatheid van elke navorsingstegniek word beoordeel op grond van soortgelyke studies wat deur ander navorsers publiseer is. Die faseveranderingsmateriaal wat in verkoelingsvervoer gebruik word, is empiries ontleed, en termiese-fi siese kriteria wat noodsaaklik is vir verskillende toepassings is ook onder die vergrootglas geplaas.
Medpharm Publications
Title: Oorsig van faseveranderingsmateriaal vir sub-zero temperatuurtoepassings in verkoelingsvervoer
Description:
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die tradisionele gebruik van faseveranderingsmateriaal (FVM) in verkoelingsvervoer.
Die meerderheid faseveranderingsmateriale in bouwerk en konstruksie word vir ruimtelike verwarming en verkoeling, kweekhuis-verhitting, kook met sonkrag, en die berging van son-energie vir waterverhitting gebruik.
Daar is egter ’n merkbare afwesigheid van literatuur oor die aanwending van faseveranderingsmateriaal vir gebruik om bevrore voedselprodukte te bewaar.
Hierdie oorsig fokus op latente hittebewarings (LHB) materiale se gebruik in padvervoer by ’n lae temperatuur (sub-zero), en van die voordele vir die verkoeling van bederfbare voedsel oor kort- en lang-afstande.
Die voordele van die gebruik van latente hitte-bewaringsmateriaal, eerder as ’n konvensionele meganiese verdampings-kompressiesisteem, word ondersoek met die klem op die omgewingsimpak en moontlike langtermyn nadele.
Die studie fokus ook op die noodsaaklikheid om nuwe faseveranderingsmateriaal met hoë termiese siklusse en minimale degradering te ondersoek, ten einde die suksesvolle gebruik in verkoelingsvervoer oor die langtermyn te verseker.
Kriteria vir die seleksie van toepaslike faseveranderingsmateriaal word opgesom, en ’n klassifikasie van faseveranderingsmateriaal, gebaseer op smelttemperature en latente warmte, word getabuleer.
Faseveranderingsmateriaal en die oordrageienskappe daarvan is ontleed ten einde die eienskappe van faseveranderingsmateriaal op te som, en die akkuraatheid van elke navorsingstegniek word beoordeel op grond van soortgelyke studies wat deur ander navorsers publiseer is.
Die faseveranderingsmateriaal wat in verkoelingsvervoer gebruik word, is empiries ontleed, en termiese-fi siese kriteria wat noodsaaklik is vir verskillende toepassings is ook onder die vergrootglas geplaas.
Related Results
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Onderskeibaarheid is ’n noodsaaklike vereiste vir die registrasie van ’n handelsmerk, maar daar is nie duidelikheid oor die standaard (of toets) vir onderskeibaarheid nie. In stede...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kwalitatieve onderzoekers hebben moeite met het bepalen van de populatie en met het vaststellen van de steekproef van hun onderzoek. Bovendien wordt in de literatuur op totaal vers...
Inverse Jacobian and related topics for certain superelliptic curves
Inverse Jacobian and related topics for certain superelliptic curves
Given an elliptic curve E over the complex numbers (CC) given by y^2 = x^3 + ax + b, there exists a lattice L in CC such that the group E(CC) of complex points on E is isomorphic ...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
Recovery of phycobiliproteins and biogas from microalgae treating wastewater
Recovery of phycobiliproteins and biogas from microalgae treating wastewater
Water is undoubtedly the most essential resource of humanity. However. supplying the human population with clean water has been a major challenge for decades. Contaminants in waste...
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eer...
Short-term outcomes of open surgical abdominal aortic aneurysm repair from the Dutch Surgical Aneurysm Audit
Short-term outcomes of open surgical abdominal aortic aneurysm repair from the Dutch Surgical Aneurysm Audit
Abstract
Background
The sharp decrease in open surgical repair (OSR) for abdominal aortic aneurysm (AAA) has raised concerns abo...

