Javascript must be enabled to continue!
Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis
View through CrossRef
Ekonomiese geskiedkundiges het deesdae die kwantitatiewe middele om “geskiedenisse van onder af” te ontsluit. Ons wil die vraag beantwoord: Wat gee gewone mense die vermoë om beter lewens te bou, en wat weerhou die vryheid om dit te doen van hulle? In hierdie skrywe gebruik ek my familiegeskiedenis om hierdie vraag te beantwoord. Terwyl ek my familie deur die Suid-Afrikaanse geskiedenis volg, gebruik ek ’n verskeidenheid kwantitatiewe bronne: universiteitsrekords, sterftekennisgewings, kiesersrekords, rekords van maatskappye met beperkte aanspreeklikheid, attestasierekords, belastingrekords, boedelinventarisse, om net ’n paar te noem. Hierdie rekords help my om te bewys dat Suid-Afrika goed gedoen het om die eerste les uit die ekonomiese geskiedenis – dat ons wetenskap moet gebruik om ons meer produktief te maak – te leer. Ons het egter eers onlangs van die tweede les – dat die voordele van hierdie produktiwiteit nie net aan ’n elite moet behoort nie – bewus geword. Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid is dus nog ver van klaar af. Ons ambisie gaan egter verder: ons wil nie net die lang pad na ekonomiese vryheid beskryf nie, maar dit uiteindelik ook bevorder. Solank ons die regte lesse uit die verlede leer, lyk die toekoms meer belowend. Trefwoorde: Afrikanergeskiedenis; ekonomiese ontwikkeling; genealogie; welvaartskepping
Title: Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis
Description:
Ekonomiese geskiedkundiges het deesdae die kwantitatiewe middele om “geskiedenisse van onder af” te ontsluit.
Ons wil die vraag beantwoord: Wat gee gewone mense die vermoë om beter lewens te bou, en wat weerhou die vryheid om dit te doen van hulle? In hierdie skrywe gebruik ek my familiegeskiedenis om hierdie vraag te beantwoord.
Terwyl ek my familie deur die Suid-Afrikaanse geskiedenis volg, gebruik ek ’n verskeidenheid kwantitatiewe bronne: universiteitsrekords, sterftekennisgewings, kiesersrekords, rekords van maatskappye met beperkte aanspreeklikheid, attestasierekords, belastingrekords, boedelinventarisse, om net ’n paar te noem.
Hierdie rekords help my om te bewys dat Suid-Afrika goed gedoen het om die eerste les uit die ekonomiese geskiedenis – dat ons wetenskap moet gebruik om ons meer produktief te maak – te leer.
Ons het egter eers onlangs van die tweede les – dat die voordele van hierdie produktiwiteit nie net aan ’n elite moet behoort nie – bewus geword.
Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid is dus nog ver van klaar af.
Ons ambisie gaan egter verder: ons wil nie net die lang pad na ekonomiese vryheid beskryf nie, maar dit uiteindelik ook bevorder.
Solank ons die regte lesse uit die verlede leer, lyk die toekoms meer belowend.
Trefwoorde: Afrikanergeskiedenis; ekonomiese ontwikkeling; genealogie; welvaartskepping.
Related Results
Crescimento de feijoeiro sob influência de carvão vegetal e esterco bovino
Crescimento de feijoeiro sob influência de carvão vegetal e esterco bovino
<p align="justify"><span style="color: #000000;"><span style="font-family: 'Times New Roman', serif;"><span><span lang="pt-BR">É indiscutível a import...
Evaluation of open check dams within modelling chains
Evaluation of open check dams within modelling chains
<p align="justify"><span lang="en-GB">Open check dams are widely recognized as </span><span lan...
Hubungan Perilaku Pola Makan dengan Kejadian Anak Obesitas
Hubungan Perilaku Pola Makan dengan Kejadian Anak Obesitas
<p><em><span style="font-size: 11.0pt; font-family: 'Times New Roman',serif; mso-fareast-font-family: 'Times New Roman'; mso-ansi-language: EN-US; mso-fareast-langua...
First exploration of the entire runaway greenhouse transition with a 3D global climate model
First exploration of the entire runaway greenhouse transition with a 3D global climate model
<p align="justify"><span lang="en-US">The runaway greenhouse effect [1-4] is a very interesting process for terrestr...
Quantification of greenhouse gas emissions in Thessaloniki
Quantification of greenhouse gas emissions in Thessaloniki
<p><span lang="en-US">Large cities and urban areas are </span><span lang="en-US">major&a...
Stress transfer process in doublet events studied by numerical TREMOL simulations: Study case Ometepec 1982 Doublet.
Stress transfer process in doublet events studied by numerical TREMOL simulations: Study case Ometepec 1982 Doublet.
<pre class="western"><span><span lang="en-US">Earthquake doublets are a characteristic rupture <...
Deep mass redistribution prior to the Mw 8.8 Maule earthquake (Chile, 2010) revealed by GRACE satellite gravity
Deep mass redistribution prior to the Mw 8.8 Maule earthquake (Chile, 2010) revealed by GRACE satellite gravity
<p align="justify"><span lang="en-US">Subduction zones are places of intense seismic activity where the largest rupt...
The moon-coverage: a Python tool for mission and instrument planning
The moon-coverage: a Python tool for mission and instrument planning
<p align="justify"><strong><span lang="en-US">Abstract:</span></strong>&am...

