Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar

View through CrossRef
Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee. Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse. Daaroor later.
Academy of Science of South Africa
Title: Tydskrif vir Letterkunde: 75 jaar
Description:
Toe Hein Willemse my gevra het om die “geleentheidstoespraak” by hierdie verjaardagviering te lewer, kon ek nie anders nie as om te wonder: “hoekom ek, hoekom nou?” Maar ons het gelukkig ooreengekom dat hierdie “toespraak” eintlik net my subjektiewe indrukke omtrent die verhouding tussen die Tydskrif vir Letterkunde (hierna: Tydskrif) en momente in die Afrikaanse letterkunde gaan weergee.
Subjektief, veral omdat ek dalk een van die laastes van ’n bepaalde generasie is en, ek weet nie of Hein my daaromtrent heeltemal geglo het nie, ek my ook op een of ander wyse kan beroep op ’n persoonlike band met elkeen van die ses redakteurs tot dusver: van Van den Heever tot by Willemse.
Daaroor later.

Related Results

Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Regspraak: Dart misses the mark: no clarity on distinctiveness
Onderskeibaarheid is ’n noodsaaklike vereiste vir die registrasie van ’n handelsmerk, maar daar is nie duidelikheid oor die standaard (of toets) vir onderskeibaarheid nie. In stede...
Die Tagtigers en die Tydskrif vir letterkunde – was daar ’n Tagtigerbeweging?
Die Tagtigers en die Tydskrif vir letterkunde – was daar ’n Tagtigerbeweging?
To identify a unique movement within the stream of literary works published in a decade of literary history, the historian of a literature should investigate the relationship betwe...
75 jaar van Tydskrif vir Letterkunde – ’n voorlopige verkenning
75 jaar van Tydskrif vir Letterkunde – ’n voorlopige verkenning
Tydskrif vir Letterkunde was founded in 1936 as the Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Yearbook of the Afrikaans Writers’ Circle). This article explores the history of the ...
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Lessons to be learned from Only Fools: the protection of fictional characters, parody and pastiche
Die uitspraak in die Engelse saak Shazam Productions v Only Fools The Dining Experience (“Shazam-saak”) was in twee opsigte ’n grensverskuiwende kopiereg-uitspraak. Dit was die eer...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
'n Raamwerk vir vreemdetaalverwerwing in 'n laetegnologie-omgewing
'n Raamwerk vir vreemdetaalverwerwing in 'n laetegnologie-omgewing
Die Covid-19-pandemie het opvoeders gedwing om hul onderrigmodus byna oornag aan te pas vir 'n (gemengde leer) virtuele klaskamer. Nie net is almal gedwing om aanlyn klas te gee ni...
Die potensiaal van Afrikaanse betrokke poësie om 'n sensitiwiteit vir taalvariasie en -ideologie by voorgraadse studente te kweek
Die potensiaal van Afrikaanse betrokke poësie om 'n sensitiwiteit vir taalvariasie en -ideologie by voorgraadse studente te kweek
In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die potensiaal van betrokke poësie om 'n sensitiwiteit vir taalideologie en -variasie by voorgraadse studente te kweek. Vir hierdie do...
Bruikbaarheid van ChatGPT-4V(Vision) om lugfoto’s te ontleed, dryfvere wat aanneem kan bevorder en implikasies vir Geografie-klaskamers
Bruikbaarheid van ChatGPT-4V(Vision) om lugfoto’s te ontleed, dryfvere wat aanneem kan bevorder en implikasies vir Geografie-klaskamers
ChatGPT-4V kan lugfoto’s redelik suksesvol ontleed, tog is die implikasies daarvan vir Geografie-klaskamers nog nie ondersoek nie. Die doel van hierdie verkennende gevallestudie wa...

Back to Top