Javascript must be enabled to continue!
Gereformeerde piëtisme, Hieronymus van Alphen (1746- 1803) en die hemelse versugting in Susanna Smit (1799-1863) se godsdienstige dagboeke
View through CrossRef
Reformed Pietism, Hieronymus van Alphen and the heavenly quest in Susanna Smit’s spiritual diaries Hieronymus van Alphen’s pious poetry saw the light at a time Dutch pietism had reached its zenith. Van Alphen’s poetry comprises both poetic literature and hymns. Acting as co-author with Pieter Leonard van de Kasteele, Van Alphen was responsible for Proeve van stichtelijke mengelpoesij [Proofs of pious mixed poems] (1771). This source had a warm reception in religious circles at the Cape. His Proeve van stichtelijke gesangen [Proofs of pious hymns] (1802) had a similar impact in Holland and in Cape Reformed circles. Both works played a significant role in the Voortrekker woman Susanna Smit’s religious mentality profile, particularly the quest to be united with Jesus in heaven served as a significant point of reference in Susanna’s spirituality. In this essay the impact of Van Alphen’s pietistic poetry in Susanna’s religious diaries and the effects thereof on her religious mentality profile are investigated. Key terms: Hieronymus van Alphen, mysticism, poems, Pietism, Susanna Smit Hieronymus van Alphen se stigtelike poësie sien die lig op ‘n tydstip wat die Nederlandse piëtisme ‘n hoogtepunt bereik. Van Alphen se poësie val in twee kategorieë uiteen: poëtiese verse en digsange. Saam met Pieter Leonard van de Kasteele, was Van Alphen verantwoordelik vir die Proeve van stichtelijke mengel-poesij wat in 1771 verskyn het. Dié bron het ook in die Kaapse geloofsgemeenskap neerslag gevind. Sy Proeve van liederen en gezangen (1802 [1801]) het eweneens groot effek in Nederlandse gereformeerde kringe en aan die Kaap gehad. Beide werke speel in die Voortrekkervrou Susanna Smit se geloofsprofiel ‘n belangrike rol. Dit is egter veral die sug na die hemelse vereniging met Christus wat in dié verband by Susanna sterk na vore tree. In hierdie artikel word die neerslag van Van Alphen se piëtistiese poësie in Susanna se godsdienstige dagboeke en die effek daarvan op haar godsdienstige mentaliteitsprofiel ondersoek. Sleutelterme: Gedigte, Hieronymus van Alphen, mistiek, piëtisme, Susanna Smit
Koers Bulletin for Christian Scholarship
Title: Gereformeerde piëtisme, Hieronymus van Alphen (1746- 1803) en die hemelse versugting in Susanna Smit (1799-1863) se godsdienstige dagboeke
Description:
Reformed Pietism, Hieronymus van Alphen and the heavenly quest in Susanna Smit’s spiritual diaries Hieronymus van Alphen’s pious poetry saw the light at a time Dutch pietism had reached its zenith.
Van Alphen’s poetry comprises both poetic literature and hymns.
Acting as co-author with Pieter Leonard van de Kasteele, Van Alphen was responsible for Proeve van stichtelijke mengelpoesij [Proofs of pious mixed poems] (1771).
This source had a warm reception in religious circles at the Cape.
His Proeve van stichtelijke gesangen [Proofs of pious hymns] (1802) had a similar impact in Holland and in Cape Reformed circles.
Both works played a significant role in the Voortrekker woman Susanna Smit’s religious mentality profile, particularly the quest to be united with Jesus in heaven served as a significant point of reference in Susanna’s spirituality.
In this essay the impact of Van Alphen’s pietistic poetry in Susanna’s religious diaries and the effects thereof on her religious mentality profile are investigated.
Key terms: Hieronymus van Alphen, mysticism, poems, Pietism, Susanna Smit Hieronymus van Alphen se stigtelike poësie sien die lig op ‘n tydstip wat die Nederlandse piëtisme ‘n hoogtepunt bereik.
Van Alphen se poësie val in twee kategorieë uiteen: poëtiese verse en digsange.
Saam met Pieter Leonard van de Kasteele, was Van Alphen verantwoordelik vir die Proeve van stichtelijke mengel-poesij wat in 1771 verskyn het.
Dié bron het ook in die Kaapse geloofsgemeenskap neerslag gevind.
Sy Proeve van liederen en gezangen (1802 [1801]) het eweneens groot effek in Nederlandse gereformeerde kringe en aan die Kaap gehad.
Beide werke speel in die Voortrekkervrou Susanna Smit se geloofsprofiel ‘n belangrike rol.
Dit is egter veral die sug na die hemelse vereniging met Christus wat in dié verband by Susanna sterk na vore tree.
In hierdie artikel word die neerslag van Van Alphen se piëtistiese poësie in Susanna se godsdienstige dagboeke en die effek daarvan op haar godsdienstige mentaliteitsprofiel ondersoek.
Sleutelterme: Gedigte, Hieronymus van Alphen, mistiek, piëtisme, Susanna Smit.
Related Results
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Digitisation and consumer law in South Africa and Africa
Die digitale revolusie tydens die laaste drie dekades het ’n enorme impak gemaak op die wyse waarop verbruikers en verskaffers tans optree. Hierdie ontwikkeling skep nou nuwe uitda...
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
DIE (GCALEKA-)KONING IS DOOD, LANK LEEF DIE (GCALEKA-)KONING!
Koning Xolilizwe Sigcawu is op 31 Desember 2005 in 1 Militêre Hospitaal, Pretoria, aan lewerversaking dood. Koning Sigcawu, wie se koningshuis by die Groot Plek Nqadu naby Willowva...
Persepsies oor die sinodebesluite en aard van die psalms binne die GKSA
Persepsies oor die sinodebesluite en aard van die psalms binne die GKSA
Perceptions regarding synod decisions and the nature of psalms in the RCSA. Since its inception in 1859, the Reformed Church in South Africa has been singing only psalms, scriptura...
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric
Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”...
De Russische inspiratie van Joris Van Severen. Deel 2
De Russische inspiratie van Joris Van Severen. Deel 2
In de oorlogsdagboeken van Joris Van Severen valt zijn belangstelling op voor bepaalde aspecten van de Russische cultuur, die weinig met elkaar gemeen hebben, met name Dostojevski ...
Photolabile Schutzgruppen und ihre Anwendung zur wellenlängenselektiven Aktivierung und Deaktivierung eines Antibiotikums
Photolabile Schutzgruppen und ihre Anwendung zur wellenlängenselektiven Aktivierung und Deaktivierung eines Antibiotikums
Die Verwendung von photolabilen Schutzgruppen zur nicht-invasiven Kontrolle von Systemen birgt ein großes Potential für verschiedenste Anwendungsgebiete, die von der Erforschung un...

