Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening

View through CrossRef
In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
Title: Jesus Christus, Seun van God, ís ons Versoening
Description:
In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending.
Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel.
Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester.
Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik.
– Dr.
Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria.

Related Results

Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Repliek
Repliek
Allereerst willen we opmerken dat het ons goed doet dat het boek goed (en kritisch) gelezen wordt, zoals nu door Ronald Hoekstra. We vinden het ook een uitstekend idee van KWALON o...
Repliek
Repliek
Ten eerste willen wij Eric van Elst bedanken voor zijn zorgvuldige recensie. Hij heeft met veel oog voor detail en een open instelling ons boek gelezen en een gebalanceerde besprek...
Cur crux: is the method significant?
Cur crux: is the method significant?
While most recognise the centrality of the cross to Christianity, there is not the same consensus as regards its meaning. Then while it is clear that both the suffering and death o...
Kavramsal Putperestlik ve Felsefe-Jean-Luc Marion Felsefesine Bir Giriş
Kavramsal Putperestlik ve Felsefe-Jean-Luc Marion Felsefesine Bir Giriş
Conceptual Idolatry and Philosophy -An Introduction to the Philosophy of Jean-Luc Marion-rnJean-Luc Marion, regarded as one of the most important representatives of contemporary Fr...
Martin Luther on Grace
Martin Luther on Grace
Abstract Grace is an essential element of Christian theological reflection. Primarily, the divine attribute or trait labeled “grace” refers to God’s disposition a...
Editorial
Editorial
Met dankbaarheid en ook ’n bietjie trots bied ons hierdie derde uitgawe van In die Skriflig van 2007 aan. Ons is dankbaar dat ons ’n goeie standhoudende stroom van bydraes ontvan...
Kerajaan Allah Sebagai Inti Kehidupan Dan Perutusan Yesus
Kerajaan Allah Sebagai Inti Kehidupan Dan Perutusan Yesus
Abstract: The Kingdom of God is central to the whole message of Jesus Christ. Through the kingdom of God, we can discover and understand the entire mission of Jesus. The Kingdom of...

Back to Top