Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Editorial

View through CrossRef
Met dankbaarheid en ook ’n bietjie trots bied ons hierdie derde uitgawe van In die Skriflig van 2007 aan. Ons is dankbaar dat ons ’n goeie standhoudende stroom van bydraes ontvang en is trots op die gehalte van ons blad. Weereens ’n woord van dank aan ons redaksie en administratiewe personeel wat hard gewerk het om hierdie uitgawe die lig te laat sien. Ook ons dank aan die drukkers, V&R in Pretoria, vir die netjiese en presiese drukwerk. Ons plaas weer artikels wat ’n verskeidenheid temas uit die hele spektrum van die teologiese ensiklopedie dek. Op die gebied van die praktiese teologie lewer Yvonne Campbell-Lane, George Lotter en Ben de Klerk bydraes. Hulle hanteer onderskeidelik die betekenis van innerlike verandering in die Corpus Paulinium en die implikasies daarvan vir die pastorale berading en die liturgiese betekenis van die seën in die erediens. Ons is dankbaar dat ons op die vlak van die praktiese bediening bydraes kan lewer aangesien liturgiese belewenis en pastorale effektiwitiet tans hoog in aanvraag is.
Title: Editorial
Description:
Met dankbaarheid en ook ’n bietjie trots bied ons hierdie derde uitgawe van In die Skriflig van 2007 aan.
Ons is dankbaar dat ons ’n goeie standhoudende stroom van bydraes ontvang en is trots op die gehalte van ons blad.
Weereens ’n woord van dank aan ons redaksie en administratiewe personeel wat hard gewerk het om hierdie uitgawe die lig te laat sien.
Ook ons dank aan die drukkers, V&R in Pretoria, vir die netjiese en presiese drukwerk.
Ons plaas weer artikels wat ’n verskeidenheid temas uit die hele spektrum van die teologiese ensiklopedie dek.
Op die gebied van die praktiese teologie lewer Yvonne Campbell-Lane, George Lotter en Ben de Klerk bydraes.
Hulle hanteer onderskeidelik die betekenis van innerlike verandering in die Corpus Paulinium en die implikasies daarvan vir die pastorale berading en die liturgiese betekenis van die seën in die erediens.
Ons is dankbaar dat ons op die vlak van die praktiese bediening bydraes kan lewer aangesien liturgiese belewenis en pastorale effektiwitiet tans hoog in aanvraag is.

Related Results

Non-Recommended Publishing Lists: Strategies for Detecting Deceitful Journals
Non-Recommended Publishing Lists: Strategies for Detecting Deceitful Journals
Abstract The rapid growth of open access publishing (OAP) has significantly improved the accessibility and dissemination of scientific knowledge. However, this expansion has also c...
PENERAPAN GAYA EDITORIAL “APA” EDISI KE-5 PADA PENULISAN ILMIAH KEPERAWATAN INDONESIA
PENERAPAN GAYA EDITORIAL “APA” EDISI KE-5 PADA PENULISAN ILMIAH KEPERAWATAN INDONESIA
AbstrakSaat penulis atau editor berbicara mengenai gaya pada tulisan ilmiah, maka yang dimaksud adalah gaya editorial, bukan gaya penulisan. Gaya editorial adalah aturan-aturan ata...
Melhoria do processo editorial da Revista Fitos
Melhoria do processo editorial da Revista Fitos
O Comitê de Política Editorial da Revista Fitos, baseado em estudos e avaliações realizadas sobre os gargalos no desenvolvimento do periódico, decidiu promover alguns ajustes com v...
Editor's welcome, PORTAL, Vol. 1, No. 1, January 2004
Editor's welcome, PORTAL, Vol. 1, No. 1, January 2004
Welcome to the inaugural issue of PORTAL On behalf of the Executive Editorial Committee of PORTAL Journal of Multidisciplinary International Studies, it is a great ple...
From Editor's Desk
From Editor's Desk
Journal of Environmental Biology is one of the leading international, interdisciplinary, open access and peer reviewed research journal that has been publishing research papers for...
Editorial Board Representation by Women in Leading Dental Journals
Editorial Board Representation by Women in Leading Dental Journals
Background: Gender imbalances persist in high-ranking leadership roles, particularly in academia. Extensive research has revealed a consistent lack of representation of individuals...
Permanencia y periodicidad
Permanencia y periodicidad
Una revista científica publicada por una sociedad de especialistas en salud brinda un aporte invaluable a la visibilización del conocimiento, porque regula y evalúa la producción c...

Back to Top