Javascript must be enabled to continue!
Reviews
View through CrossRef
Hierdie boek is die eerste keer in 1972 in Amerika uitgegee en weer in 1994. Dit is duidelik dat al die sake wat toe in die brandpunt was en waaroor debat gevoer en navorsing gedoen is, nie meer vandag soveel aandag geniet nie. Ander aspekte (soos later bespreek sal word) bly steeds aktueel. Die skrywer, John Howard Yoder, was professor in Teologie aan die Universiteit van Notre Dame in Indiana. Hy was besonder goed op hoogte van die etiese sake wat brandend was in Amerika (en waarskynlik in die wêreld) in die tyd toe hy geskryf het. In die boek handel dit oor die benadering wat Jesus Christus sou gehad het oor die samelewing met betrekking tot geweld, die politiek en die sosiale- en magstrukture waarbinne mense beweeg. Die boek lees moeilik en vereis ’n mens se volle konsentrasie – dit kan nie vir ontspanningslektuur gelees word nie. Die skrywer maak gebruik van ander (toentertydse) relevante navorsing en bring die resultaat van sy eie eksegetiese en herme- neutiese arbeid na vore. Omdat Yoder verskillende aspekte van die rol van Jesus (’n mens sou wou dat hy eerder die volle titel Jesus Christus gebruik!) bespreek, is daar nie eintlik slegs een tema of “goue draad” wat deur die boek loop nie. Die boek dui wel op ’n vars, direkte manier aan hoe dit wat Jesus Christus tweeduisend jaar gelede geleer en geleef het, vandag nog in die samelewing toegepas kan en behoort te word. Baie dinge wat tradisioneel oor Hom geskryf is, is nie relevant nie. (Dit is waarskynlik waarom die uitgewers besluit het om die boek te laat vertaal en [weer] uit te gee!)
Title: Reviews
Description:
Hierdie boek is die eerste keer in 1972 in Amerika uitgegee en weer in 1994.
Dit is duidelik dat al die sake wat toe in die brandpunt was en waaroor debat gevoer en navorsing gedoen is, nie meer vandag soveel aandag geniet nie.
Ander aspekte (soos later bespreek sal word) bly steeds aktueel.
Die skrywer, John Howard Yoder, was professor in Teologie aan die Universiteit van Notre Dame in Indiana.
Hy was besonder goed op hoogte van die etiese sake wat brandend was in Amerika (en waarskynlik in die wêreld) in die tyd toe hy geskryf het.
In die boek handel dit oor die benadering wat Jesus Christus sou gehad het oor die samelewing met betrekking tot geweld, die politiek en die sosiale- en magstrukture waarbinne mense beweeg.
Die boek lees moeilik en vereis ’n mens se volle konsentrasie – dit kan nie vir ontspanningslektuur gelees word nie.
Die skrywer maak gebruik van ander (toentertydse) relevante navorsing en bring die resultaat van sy eie eksegetiese en herme- neutiese arbeid na vore.
Omdat Yoder verskillende aspekte van die rol van Jesus (’n mens sou wou dat hy eerder die volle titel Jesus Christus gebruik!) bespreek, is daar nie eintlik slegs een tema of “goue draad” wat deur die boek loop nie.
Die boek dui wel op ’n vars, direkte manier aan hoe dit wat Jesus Christus tweeduisend jaar gelede geleer en geleef het, vandag nog in die samelewing toegepas kan en behoort te word.
Baie dinge wat tradisioneel oor Hom geskryf is, is nie relevant nie.
(Dit is waarskynlik waarom die uitgewers besluit het om die boek te laat vertaal en [weer] uit te gee!).
Related Results
[RETRACTED] Keanu Reeves CBD Gummies v1
[RETRACTED] Keanu Reeves CBD Gummies v1
[RETRACTED]Keanu Reeves CBD Gummies ==❱❱ Huge Discounts:[HURRY UP ] Absolute Keanu Reeves CBD Gummies (Available)Order Online Only!! ❰❰= https://www.facebook.com/Keanu-Reeves-CBD-G...
Searching and reporting in Campbell Collaboration systematic reviews: A systematic assessment of current methods
Searching and reporting in Campbell Collaboration systematic reviews: A systematic assessment of current methods
AbstractThe search methods used in systematic reviews provide the foundation for establishing the body of literature from which conclusions are drawn and recommendations made. Sear...
A scoping review on the methodological and reporting quality of scoping reviews in China
A scoping review on the methodological and reporting quality of scoping reviews in China
Abstract
Background
Scoping reviews have emerged as a valuable method for synthesizing emerging evidence, offering a comprehensive contextual overview, and influencing pol...
Do evidence summaries increase health policy‐makers' use of evidence from systematic reviews? A systematic review
Do evidence summaries increase health policy‐makers' use of evidence from systematic reviews? A systematic review
This review summarizes the evidence from six randomized controlled trials that judged the effectiveness of systematic review summaries on policymakers' decision making, or the most...
Influence of Consumer Psychology on Mobile Reviews and Their Persuasive Impact
Influence of Consumer Psychology on Mobile Reviews and Their Persuasive Impact
The research therefore does an empirical literature review to build the theoretical framework based on the symptoms that it seeks to investigate in mobile phone reviews. This leads...
Definition, harms, and prevention of redundant systematic reviews
Definition, harms, and prevention of redundant systematic reviews
Abstract
Background
Along with other types of research, it has been stated that the extent of redundancy in systematic reviews has reached epidemic ...
Concordance between systematic reviews of randomized controlled trials in assisted reproduction: an overview
Concordance between systematic reviews of randomized controlled trials in assisted reproduction: an overview
AbstractSTUDY QUESTIONAre systematic reviews published within a 3-year period on interventions in ART concordant in their conclusions?SUMMARY ANSWERThe majority of the systematic r...
Citation of updated and co-published Cochrane Methodology Reviews
Citation of updated and co-published Cochrane Methodology Reviews
Abstract
Background To evaluate the number of citations for Cochrane Methodology Reviews after they have been updated or co-published in another journal.
Methods We identif...

