Javascript must be enabled to continue!
Sleutelmag en amp
View through CrossRef
As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word... hulle (moet) sorg dra dat die ware godsdiens onderhou (word), die ware leer orals versprei, die oortreders op geestelike wyse vermaan en in toom gehou (word)... (N.G.B. art. 30) en: “Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar ’n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in te stel en te handhaaf, tog noukeurig moet oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie... Ons aanvaar derhalwe slegs wat kan dien om eendrag en eenheid te bewaar en te bevorder, en om alles in gehoorsaamheid van God te onderhou. Daarvoor is nodig die ban en alles wat daarmee saamhang, toegepas ooreenkomstig die Woord van God” (N.G.B. art. 32).
Title: Sleutelmag en amp
Description:
As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel).
Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word.
hulle (moet) sorg dra dat die ware godsdiens onderhou (word), die ware leer orals versprei, die oortreders op geestelike wyse vermaan en in toom gehou (word).
(N.
G.
B.
art.
30) en: “Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar ’n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in te stel en te handhaaf, tog noukeurig moet oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie.
Ons aanvaar derhalwe slegs wat kan dien om eendrag en eenheid te bewaar en te bevorder, en om alles in gehoorsaamheid van God te onderhou.
Daarvoor is nodig die ban en alles wat daarmee saamhang, toegepas ooreenkomstig die Woord van God” (N.
G.
B.
art.
32).
Related Results
L᾽«unilinguisme» officiel de Constantinople byzantine (VIIe-XIIe s.)
L᾽«unilinguisme» officiel de Constantinople byzantine (VIIe-XIIe s.)

Νίκος Οικονομίδης</...
Cometary Physics Laboratory: spectrophotometric experiments
Cometary Physics Laboratory: spectrophotometric experiments

1. Introduction</strong&...
North Syrian Mortaria and Other Late Roman Personal and Utility Objects Bearing Inscriptions of Good Luck
North Syrian Mortaria and Other Late Roman Personal and Utility Objects Bearing Inscriptions of Good Luck
ΠΗΛΙΝΑ ΙΓ&Delta...
Morphometry of an hexagonal pit crater in Pavonis Mons, Mars
Morphometry of an hexagonal pit crater in Pavonis Mons, Mars

Introduction:

Pit craters are peculiar depressions found in almost every terrestria...
Un manoscritto equivocato del copista santo Theophilos († 1548)
Un manoscritto equivocato del copista santo Theophilos († 1548)

ΕΝΑ ΛΑΝ&...
Ballistic landslides on comet 67P/Churyumov–Gerasimenko
Ballistic landslides on comet 67P/Churyumov–Gerasimenko

Introduction:

The slow ejecta (i.e., with velocity lower than escape velocity) and l...
Stress transfer process in doublet events studied by numerical TREMOL simulations: Study case Ometepec 1982 Doublet.
Stress transfer process in doublet events studied by numerical TREMOL simulations: Study case Ometepec 1982 Doublet.

Earthquake doublets are a characteristic rupture <...
Effects of a new land surface parametrization scheme on thermal extremes in a Regional Climate Model
Effects of a new land surface parametrization scheme on thermal extremes in a Regional Climate Model

The EFRE project Big Data@Geo aims at providing high resolution <span&...