Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

'n Vereenvoudigde model om handelsmerklojaliteit van vinnig-bewegende verbruikersgoedere te meet

View through CrossRef
Moolla en Bisschoff het 'n model ontwikkel om handelsmerklojaliteit te meet. Dit is in verskeie ondernemings getoets en betroubaar bevind. Hierdie navorsingstuk is 'n verlengstuk van hierdie navorsing. Die doel was om die model en sy akkuraatheid te verfyn en dit verder te ontwikkel tot 'n empiries werkende model wat handelsmerklojaliteit kan meet. Die oorspronklike model het 'n sterk teoretiese basis gebruik om 26 handelsmerklojaliteitsinvloede te identifiseer wat in die verlede deur verskeie navorsers in hul handelsmerklojaliteitsmodelle gebruik is. Hierdie invloede is verminder tot 12 prominente invloede ten einde die handelsmerklojaliteitsmodel te ontwikkel. Deur faktoranalise as 'n suiweringsmeganisme aan te wend, bewys hierdie navorsingstuk se resultate dat, na drie rondtes van verfyning van die metingskriteria, 'n uitstekende kumulatiewe variansie van 90% behaal is. Daarbenewens kon die oorspronklike 12 handelsmerkinvloede tot nege invloede verminder word. Die oorspronklike 50 metingskriteria is ook in die nuwe empiriese model tot 39 verminder - nog 'n aanduiding van die vereenvoudiging van die oorspronklike model - terwyl die bruikbaarheid in 'n bedryfs- sowel as akademiese omgewing verbeter het. Die resultate is tot 'n groot mate bevestigend van aard - dit bevestig bestaande handelsmerklojaliteitsinvloede. Daar is egter 'n aantal lae bydraende metingskriteria geïdentifiseer en weggelaat uit die model.
Title: 'n Vereenvoudigde model om handelsmerklojaliteit van vinnig-bewegende verbruikersgoedere te meet
Description:
Moolla en Bisschoff het 'n model ontwikkel om handelsmerklojaliteit te meet.
Dit is in verskeie ondernemings getoets en betroubaar bevind.
Hierdie navorsingstuk is 'n verlengstuk van hierdie navorsing.
Die doel was om die model en sy akkuraatheid te verfyn en dit verder te ontwikkel tot 'n empiries werkende model wat handelsmerklojaliteit kan meet.
Die oorspronklike model het 'n sterk teoretiese basis gebruik om 26 handelsmerklojaliteitsinvloede te identifiseer wat in die verlede deur verskeie navorsers in hul handelsmerklojaliteitsmodelle gebruik is.
Hierdie invloede is verminder tot 12 prominente invloede ten einde die handelsmerklojaliteitsmodel te ontwikkel.
Deur faktoranalise as 'n suiweringsmeganisme aan te wend, bewys hierdie navorsingstuk se resultate dat, na drie rondtes van verfyning van die metingskriteria, 'n uitstekende kumulatiewe variansie van 90% behaal is.
Daarbenewens kon die oorspronklike 12 handelsmerkinvloede tot nege invloede verminder word.
Die oorspronklike 50 metingskriteria is ook in die nuwe empiriese model tot 39 verminder - nog 'n aanduiding van die vereenvoudiging van die oorspronklike model - terwyl die bruikbaarheid in 'n bedryfs- sowel as akademiese omgewing verbeter het.
Die resultate is tot 'n groot mate bevestigend van aard - dit bevestig bestaande handelsmerklojaliteitsinvloede.
Daar is egter 'n aantal lae bydraende metingskriteria geïdentifiseer en weggelaat uit die model.

Related Results

'n Algemene model om handelsmerklojaliteit te meet
'n Algemene model om handelsmerklojaliteit te meet
Hierdie artikel evalueer empiries die geskiktheid van 'n teoretiese model, bestaande uit 12 finale antesedente van handelsmerklojaliteit, om handelsmerklojaliteit in agt bedrywe te...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
De Russische inspiratie van Joris Van Severen. Deel 2
De Russische inspiratie van Joris Van Severen. Deel 2
In de oorlogsdagboeken van Joris Van Severen valt zijn belangstelling op voor bepaalde aspecten van de Russische cultuur, die weinig met elkaar gemeen hebben, met name Dostojevski ...
Impact of the COVID-19 pandemic on surgical care in the Netherlands
Impact of the COVID-19 pandemic on surgical care in the Netherlands
Abstract Background The COVID-19 pandemic caused disruption of regular healthcare leading to reduced hospital attendances, repur...
Repliek
Repliek
Allereerst willen we opmerken dat het ons goed doet dat het boek goed (en kritisch) gelezen wordt, zoals nu door Ronald Hoekstra. We vinden het ook een uitstekend idee van KWALON o...
Het Qualitative Assessment and Review Instrument (QARI) ter ondersteuning van synthesen van kwalitatief onderzoek
Het Qualitative Assessment and Review Instrument (QARI) ter ondersteuning van synthesen van kwalitatief onderzoek
Het systematisch literatuuroverzicht (systematic review) heeft de laatste jaren enorm aan impact gewonnen in het evidence-based discours en wordt beschouwd als een belangrijke info...
Repliek
Repliek
Ten eerste willen wij Eric van Elst bedanken voor zijn zorgvuldige recensie. Hij heeft met veel oog voor detail en een open instelling ons boek gelezen en een gebalanceerde besprek...
Hoe kunnen we ouderenmis(be)handeling in België beter aanpakken?
Hoe kunnen we ouderenmis(be)handeling in België beter aanpakken?
VOORWOORD 1 -- KERN BOODSCHAPPEN 3 -- SYNTHESE 6 -- 1. INLEIDING 11 -- 1.1. EEN ONDERSCHAT PROBLEEM, DAT ONVOLDOENDE WORDT AANGEPAKT 11 -- 1.2. DOELSTELLINGEN VAN DEZE STUDIE EN ON...

Back to Top