Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Die resensent as deel van die literêre kommunikasieproses

View through CrossRef
Die leser neem vandag ’n belangrike plek in binne literatuurondersoek; in baie resente literêre benaderings word hy trouens sentraal geplaas. 'n Hele ontwikkelingsgang voltrek hom sodoende op die gebied van die literatuurteorie in die afgelope hondcrd jaar: die fokus verskuif van die outeur (positivisme) na die teks (outonomisme) en uiteindelik na die leser. Dit is toe te skryf aan die besef dat 'n literêre teks ’n artefakt is wat deur 'n leser omskep word tot ’n estetiese objek en dal ’n literêre teks se bestaan belangrike ontologiese vrae oproep: onafhanklik van ons belewing daarvan bestaan die teks nie werklik nie. Lesers kan vandag in twee kategorieë verdeel word, nl. passiewe lesers wat hul leeservaring nie openbaar maak nie, en sg. aktiewe lesers wat hul resepsie wel verwoord. Die laasgenoemde groep word weer verdeel in produktiewe lesers en reproduserertde lesers. Ons laat die produktiewe lesers wat nuwe literêre tekste skep, verder ter syde; reproduserende lesers interesseer ons juis omdat hulle hul resepsies verwoord in die vorm van wetenskaplike analises, voordragte en resensies.
Title: Die resensent as deel van die literêre kommunikasieproses
Description:
Die leser neem vandag ’n belangrike plek in binne literatuurondersoek; in baie resente literêre benaderings word hy trouens sentraal geplaas.
'n Hele ontwikkelingsgang voltrek hom sodoende op die gebied van die literatuurteorie in die afgelope hondcrd jaar: die fokus verskuif van die outeur (positivisme) na die teks (outonomisme) en uiteindelik na die leser.
Dit is toe te skryf aan die besef dat 'n literêre teks ’n artefakt is wat deur 'n leser omskep word tot ’n estetiese objek en dal ’n literêre teks se bestaan belangrike ontologiese vrae oproep: onafhanklik van ons belewing daarvan bestaan die teks nie werklik nie.
Lesers kan vandag in twee kategorieë verdeel word, nl.
passiewe lesers wat hul leeservaring nie openbaar maak nie, en sg.
aktiewe lesers wat hul resepsie wel verwoord.
Die laasgenoemde groep word weer verdeel in produktiewe lesers en reproduserertde lesers.
Ons laat die produktiewe lesers wat nuwe literêre tekste skep, verder ter syde; reproduserende lesers interesseer ons juis omdat hulle hul resepsies verwoord in die vorm van wetenskaplike analises, voordragte en resensies.

Related Results

Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde in Viborg Archäologische Untersuchungen der Stadt ViborgSchon seit dem 17. Jahrhundert hat man die historisch-topographische Entwicklung der Stadt Viborg zum Gegenstan...
Afrikaans Huistaal-onderwysers se selfgerigte voorbereiding van jeugverhale
Afrikaans Huistaal-onderwysers se selfgerigte voorbereiding van jeugverhale
Leerders wat literêre tekste lees, is taalvaardiger as die leerders wat dit nie lees nie (Pretorius 2002:170). Die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ver...
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kiezen en verantwoorden: een reactie op Van Hulst en Van Zuydam
Kwalitatieve onderzoekers hebben moeite met het bepalen van de populatie en met het vaststellen van de steekproef van hun onderzoek. Bovendien wordt in de literatuur op totaal vers...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Recovery of phycobiliproteins and biogas from microalgae treating wastewater
Recovery of phycobiliproteins and biogas from microalgae treating wastewater
Water is undoubtedly the most essential resource of humanity. However. supplying the human population with clean water has been a major challenge for decades. Contaminants in waste...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Inverse Jacobian and related topics for certain superelliptic curves
Inverse Jacobian and related topics for certain superelliptic curves
Given an elliptic curve E over the complex numbers (CC) given by y^2 = x^3 + ax + b, there exists a lattice L in CC such that the group E(CC) of complex points on E is isomorphic ...
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Dit is duidelik uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope 27 jaar dat die toesigrol in ons parlement tekortskiet. Oor die algemeen is die parlement veronderstel om toesi...

Back to Top