Javascript must be enabled to continue!
Editorial
View through CrossRef
Ons bied hiermee ons tweede uitgawe vir 2006 aan. S. van Helden en A.E. Coetzee skryf oor die sosio-historiese en sosio-linguistiese aspekte van die leksikale veranderings van die 1936- en 2001- psalmomdigtings. Hiermee raak hulle ’n belangrike ander faset van die psalmomdigtings aan – iets wat nog nie in die vorige bydraes in die debat oor psalmomdigtings aan die orde gekom het nie. F. Viljoen lewer nog ’n bydrae uit sy navorsing oor die demonologie in die Nuwe Testament. D.G. Breed behandel die vraag of 1Timoteus 2:8-12 voorskrifte bied vir gedrag in die erediens, in die gewone lewe of in die huwelik. Hierdie artikel is waardevol vir die navorsing wat tans binne die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging oor die plek van die vrou in die kerk en die samelewing gedoen word.
Title: Editorial
Description:
Ons bied hiermee ons tweede uitgawe vir 2006 aan.
S.
van Helden en A.
E.
Coetzee skryf oor die sosio-historiese en sosio-linguistiese aspekte van die leksikale veranderings van die 1936- en 2001- psalmomdigtings.
Hiermee raak hulle ’n belangrike ander faset van die psalmomdigtings aan – iets wat nog nie in die vorige bydraes in die debat oor psalmomdigtings aan die orde gekom het nie.
F.
Viljoen lewer nog ’n bydrae uit sy navorsing oor die demonologie in die Nuwe Testament.
D.
G.
Breed behandel die vraag of 1Timoteus 2:8-12 voorskrifte bied vir gedrag in die erediens, in die gewone lewe of in die huwelik.
Hierdie artikel is waardevol vir die navorsing wat tans binne die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging oor die plek van die vrou in die kerk en die samelewing gedoen word.
Related Results
Melhoria do processo editorial da Revista Fitos
Melhoria do processo editorial da Revista Fitos
O Comitê de Política Editorial da Revista Fitos, baseado em estudos e avaliações realizadas sobre os gargalos no desenvolvimento do periódico, decidiu promover alguns ajustes com v...
Editor's welcome, PORTAL, Vol. 1, No. 1, January 2004
Editor's welcome, PORTAL, Vol. 1, No. 1, January 2004
Welcome to the inaugural issue of PORTAL
On behalf of the Executive Editorial Committee of PORTAL Journal of Multidisciplinary International Studies, it is a great ple...
Permanencia y periodicidad
Permanencia y periodicidad
Una revista científica publicada por una sociedad de especialistas en salud brinda un aporte invaluable a la visibilización del conocimiento, porque regula y evalúa la producción c...
THE JOURNAL «PAMIATKY UKRAINY» (1969–1985): ASPECTS OF EDITORIAL POLICY
THE JOURNAL «PAMIATKY UKRAINY» (1969–1985): ASPECTS OF EDITORIAL POLICY
The study is devoted to the examination of the motivational activity of the editorial board of the journal Pamiatky Ukrainy during the years 1969–1985 as a component of editorial ...
Academic Journal Website Model
Academic Journal Website Model
Background: The tens of thousands of academic journal websites that are on the Internet today often do not have a clear organizational structure for their website. If most of them ...
Challenges faced in the peer review system in open access journals
Challenges faced in the peer review system in open access journals
The whole mechanism of academic journal’s peer review system process effectively depends on how editors manage the journal work. The handling of the peer review system will determi...
Editorial: Making Unstructured Abstracts More Concrete
Editorial: Making Unstructured Abstracts More Concrete
The objective of this editorial is two-fold. First, to place the importance of clear abstract writing in the context of booming academic submissions. The editorial highlights the h...

