Javascript must be enabled to continue!
Liefde en situasie-etiek
View through CrossRef
Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie. Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk. Oor die noodsaaklikheid van so 'n onderneming hoef nie gedebatteer te word nie. Wie met die literatuur vertroud is, sal weet hoe aktueel tipiese argumente vanuit die situasie-etiek-denke tans is.
Title: Liefde en situasie-etiek
Description:
Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie.
Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk.
Oor die noodsaaklikheid van so 'n onderneming hoef nie gedebatteer te word nie.
Wie met die literatuur vertroud is, sal weet hoe aktueel tipiese argumente vanuit die situasie-etiek-denke tans is.
Related Results
Anders lees, sien, praat en glo � �n antwoord op ander se lees van �Om die Bybel anders te lees: �n Etiek van Bybellees�
Anders lees, sien, praat en glo � �n antwoord op ander se lees van �Om die Bybel anders te lees: �n Etiek van Bybellees�
To read, see, talk and believe differently � a response to other readers� reading of �Om die Bybel anders te lees: �n Etiek van Bybellees� As any exegesis is necessarily preceded b...
Wetenskap en etiek
Wetenskap en etiek
Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen wetenskap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee ...
Religie en globale bio-etiek: Religieuse globale bio-etiek as voorloper tot ’n universele bio-etiek
Religie en globale bio-etiek: Religieuse globale bio-etiek as voorloper tot ’n universele bio-etiek
Religion and global bioethics: Religious global bioethics as a precursor to a universal bioethics. From a general public perspective, this article presumes that there is such a thi...
Christelike etiek vanuit die perspektief van naasteliefde: Rudolf Bultmann en Stoïsynse etiek
Christelike etiek vanuit die perspektief van naasteliefde: Rudolf Bultmann en Stoïsynse etiek
Christian ethics from the perspective of neighbourly love: Rudolf Bultmann and Stoic ethics. This article consists of various sections. The first concerns a cultural-sensitive expl...
Triniteit en etiek: Van ’n relasionele God tot ’n etiek van die Ander
Triniteit en etiek: Van ’n relasionele God tot ’n etiek van die Ander
Die artikel ondersoek die vraag of die nuwe waardering vir die leerstuk van die Triniteit enige beduidende etiese implikasies inhou. Meer spesifiek word gekyk of die identiteit van...
Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek
Ekklesiologie en Etiek: Die werk van Etienne de Villiers in die lig van die ekumeniese diskussie oor ekklesiologie en etiek
Ecclesiology and Ethics: Etienne de Villiers� work in the light of ecumenical discussions on ecclesiology and ethics. In honouring Etienne de Villiers, this article discusses the ...
Die rol van die etiek in die prediking: Nuwe navorsing in Nuwe Testamentiese etiek en die implikasie daarvan vir die prediking
Die rol van die etiek in die prediking: Nuwe navorsing in Nuwe Testamentiese etiek en die implikasie daarvan vir die prediking
The role of ethics in preaching: New research in New Testament ethics and the implication for preaching To the Reformers, legalism was one of the greatest dangers that threatened t...
Etiek en teologie – ʼn aktuele bespreking van Marinus Schoeman se “Generositeit en lewenskuns”: Grondtrekke van ʼn post-Nietzscheaanse etiek
Etiek en teologie – ʼn aktuele bespreking van Marinus Schoeman se “Generositeit en lewenskuns”: Grondtrekke van ʼn post-Nietzscheaanse etiek
Ethics and Theology – a discussion of the relevance of Marinus Schoeman’s book: “Generosity and the art of living”: The basics of a post-Nietzschean ethics
This artic...