Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Opstanding

View through CrossRef
Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese  Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere. Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan. Dit is die gevolg van Müller se deelname aan ‘n Oop-gesprek-program wat gedurende 2005 op RSG uitgesaai is waar hy gekonfronteer is met die vraag: Glo jy in die histories-fisiese opstanding van Christus? Sy reaksie hierop het mense vrae laat vra oor Müller se beskouing oor die opstanding (bl 7-11). In hierdie boek verantwoord hy hom pragmaties oor hierdie onderwerp.
Title: Opstanding
Description:
Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese  Teologie aan die Universiteit van Pretoria.
Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere.
Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan.
Dit is die gevolg van Müller se deelname aan ‘n Oop-gesprek-program wat gedurende 2005 op RSG uitgesaai is waar hy gekonfronteer is met die vraag: Glo jy in die histories-fisiese opstanding van Christus? Sy reaksie hierop het mense vrae laat vra oor Müller se beskouing oor die opstanding (bl 7-11).
In hierdie boek verantwoord hy hom pragmaties oor hierdie onderwerp.

Back to Top