Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Road building and the environment

View through CrossRef
Met die tegnologiese vooruitgang wat die industriële revolusie meegebring het, is die mens se beskouing van die natuur met die loop van tyd verander. Soos wat die samelewing verander het, moes die natuur dadelik aanpas en het die omgewing die knie moes buig voor die mens se kapitalistiese en industrialisasiebehoeftes. Die bou van paaie en treinspore teen die einde van die negentiende eeu het byvoorbeeld getoon hoe geweldig het die mens se beskouing van die natuur verander om aan te pas by die diktering van die industriële ontwikkeling. 'n Vergelykende studie van die bou van paaie deur twee omgewingsensitiewe, areas in twee verskillende gedeeltes van die wêreld: die Glenwood Canyon in Colorado in die VSA en die Tuinroete in die Suid-Kaap in Suid-Afrika, lewer verskeie interessante insigte, veral omdat beide snelweë opgegradeer is in 'n tydperk toe omgewingsake 'n sleutelrol in infrastruktuurontwikkeling begin speel het. Uit die navorsing blyk dit duidelik dat die verskerpte omgewingsbewustheid 'n leidende rol gespeel het in die beplanning van albei die paaie. Daar Ie 'n verpligting op historici om hul stem te voeg by die van andere uit ander dissiplines om die omgewingsdebat te stimuleer. 'n Bestudering en beskrywing van die geskiedenis van mense en gebeure is onherroeplik gekoppel aan die omgewing waar dit plaasgevind het. 'n Dokumentering van sodanige geskiedenis is om 'n stem te gee aan die stemlose omgewing
Title: Road building and the environment
Description:
Met die tegnologiese vooruitgang wat die industriële revolusie meegebring het, is die mens se beskouing van die natuur met die loop van tyd verander.
Soos wat die samelewing verander het, moes die natuur dadelik aanpas en het die omgewing die knie moes buig voor die mens se kapitalistiese en industrialisasiebehoeftes.
Die bou van paaie en treinspore teen die einde van die negentiende eeu het byvoorbeeld getoon hoe geweldig het die mens se beskouing van die natuur verander om aan te pas by die diktering van die industriële ontwikkeling.
'n Vergelykende studie van die bou van paaie deur twee omgewingsensitiewe, areas in twee verskillende gedeeltes van die wêreld: die Glenwood Canyon in Colorado in die VSA en die Tuinroete in die Suid-Kaap in Suid-Afrika, lewer verskeie interessante insigte, veral omdat beide snelweë opgegradeer is in 'n tydperk toe omgewingsake 'n sleutelrol in infrastruktuurontwikkeling begin speel het.
Uit die navorsing blyk dit duidelik dat die verskerpte omgewingsbewustheid 'n leidende rol gespeel het in die beplanning van albei die paaie.
Daar Ie 'n verpligting op historici om hul stem te voeg by die van andere uit ander dissiplines om die omgewingsdebat te stimuleer.
'n Bestudering en beskrywing van die geskiedenis van mense en gebeure is onherroeplik gekoppel aan die omgewing waar dit plaasgevind het.
'n Dokumentering van sodanige geskiedenis is om 'n stem te gee aan die stemlose omgewing.

Related Results

Unstructured Road Region Detection and Road Classification Algorithm Based on Machine Vision
Unstructured Road Region Detection and Road Classification Algorithm Based on Machine Vision
<div class="section abstract"><div class="htmlview paragraph">Accurate sensing of road conditions is one of the necessary technologies for safe driving of intelligent v...
Evaluation Of Road Channel As A Drainage Function For Agricultural Land Remediation
Evaluation Of Road Channel As A Drainage Function For Agricultural Land Remediation
The Ring Road section on the West Ring Road - Madiun City is an alternative road which connecting the outside of Madiun city to the Madiun city. That road is a road with both side ...
KEPUASAN PENGGUNA JALAN TERHADAP PELAYANAN JALAN PROVINSI DI KALIMANTAN BARAT
KEPUASAN PENGGUNA JALAN TERHADAP PELAYANAN JALAN PROVINSI DI KALIMANTAN BARAT
Abstract   The quality of road services includes the performance of road infrastructure components, which include road pavement structures, road geometry, road complementary buil...
Pendataan Ruas Jalan (Leger Jalan) pada Ruas Jalan Palembang - Betung
Pendataan Ruas Jalan (Leger Jalan) pada Ruas Jalan Palembang - Betung
AbstractAs national assets, roads are vital to establish the means of national development, especially in term of achieving balanced inter-regional development and equitable distri...
RELATIONSHIP BETWEEN ROAD ENVIRONMENT AND ROAD TRAFFIC CRASHES IN METROPOLITAN LAGOS
RELATIONSHIP BETWEEN ROAD ENVIRONMENT AND ROAD TRAFFIC CRASHES IN METROPOLITAN LAGOS
This study investigates the relationship between road environment and road crashes in metropolitan Lagos, Nigeria, to assess the contribution of road factors to crash occurrence. T...
De gevel – een intermediair element tussen buiten en binnen
De gevel – een intermediair element tussen buiten en binnen
This study is based on the fact that all people have a basic need for protection from other people (and animals) as well as from the elements (the exterior climate). People need a ...
Qatar Red Crescent and road safety
Qatar Red Crescent and road safety
Road safety is a major public health concern. Between 2008 and 2010 an average of 220 people were killed each year and over 550 people were seriously injured in the State of Qatar ...
Gevninge – leddet til Lejre
Gevninge – leddet til Lejre
Gevninge – the gateway to LejreGevninge is one of many Danish villages characterised by having extensive modern housing estates built around a medieval core. The oldest part of the...

Back to Top