Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

GEEN SEKS, GEEN SKADEVERGOEDING

View through CrossRef
Daar kan nie langer ernstiger gevolge aan verlowingsverbreking geheg word as aan huweliksbeëindiging nie. Dit is die gevolgtrekking wat adjunkpresident Harms gemaak het in die saak Van Jaarsveld v Bridges (ongerapporteerde saak no 344/09 2010 HHA ZASCA 76 van 27 Mei 2010). Wanneer ’n verlowing verbreek is, kon die benadeelde party die “skuldige” party dagvaar vir troubreuk en as troubreuk bewys is, kon daar ook ’n eis om skadevergoeding ingestel word. Alhoewel dit nie ’n vereiste is nie, word ’n huwelik gewoonlik deur ’n verlowingskontrak voorafgegaan. Hierdie kontrak is ’n kontrak sui generis. Die verlowing is ’n kontrak om in die huwelik te tree en sodra die huwelik voltrek word, kom die kontrak tot ’n einde. In die Romeinse reg kon die partye nie gedwing word om ’nverlowingskontrak te sluit nie, en as die verlowing verbreek word, kon geen skadevergoeding geëis word nie. In die Suid-Afrikaanse reg kan daar wel vandag beperkte skadevergoeding na die verbreking van ’n verlowingskontrak geëis word. Die hof sal in navolging van die Bridges-uitspraak slegs verspilde uitgawes aangegaan ten opsigte van die huwelik se voorbereidingsin ag neem. Vroeër is die volgende in ag geneem by die bepaling van skadevergoeding; die geldelike verlies wat die eiser gely het, die finansiële posisie van die verweerder, die sosiale stand van die partye en die omvang van die eiseres se emosionele pyn. Wanneer ’n huwelik egter deur egskeiding beëindig word, kan daar nie skadevergoeding weens kontrakbreuk geëis word nie. Hierdie realiteit is onlangs weer bevestig in D v D (2007 ongerapporteer WPA, saaknommer 8422/2006; en sien ook Le Roux “Is ’n Huwelik ’n Kontrak?” 2010-02-24Beeld). In bogenoemde D v D is bevestig dat ’n huwelik nie ’n kontrak is nie en derhalwe is die remedies vir kontrakbreuk nie tot die beskikking van die benadeelde party nie. Die gevolg hiervan is dat ongeag die feit dat seksuele gemeenskap ’n genieting van niemateriële aard van die huwelik is, kan ’n vrou (of man) nie regtens ’n eis om skadevergoeding teen haar man (of vrou) instel indien daar geen seks in die huwelik plaasvind nie. Dit kan wel bydra tot die bewys van onherstelbare verbrokkeling in die sin dat daar nie ’nnormale consortium omnis vitae bestaan nie.
Academy of Science of South Africa
Title: GEEN SEKS, GEEN SKADEVERGOEDING
Description:
Daar kan nie langer ernstiger gevolge aan verlowingsverbreking geheg word as aan huweliksbeëindiging nie.
Dit is die gevolgtrekking wat adjunkpresident Harms gemaak het in die saak Van Jaarsveld v Bridges (ongerapporteerde saak no 344/09 2010 HHA ZASCA 76 van 27 Mei 2010).
Wanneer ’n verlowing verbreek is, kon die benadeelde party die “skuldige” party dagvaar vir troubreuk en as troubreuk bewys is, kon daar ook ’n eis om skadevergoeding ingestel word.
Alhoewel dit nie ’n vereiste is nie, word ’n huwelik gewoonlik deur ’n verlowingskontrak voorafgegaan.
Hierdie kontrak is ’n kontrak sui generis.
Die verlowing is ’n kontrak om in die huwelik te tree en sodra die huwelik voltrek word, kom die kontrak tot ’n einde.
In die Romeinse reg kon die partye nie gedwing word om ’nverlowingskontrak te sluit nie, en as die verlowing verbreek word, kon geen skadevergoeding geëis word nie.
In die Suid-Afrikaanse reg kan daar wel vandag beperkte skadevergoeding na die verbreking van ’n verlowingskontrak geëis word.
Die hof sal in navolging van die Bridges-uitspraak slegs verspilde uitgawes aangegaan ten opsigte van die huwelik se voorbereidingsin ag neem.
Vroeër is die volgende in ag geneem by die bepaling van skadevergoeding; die geldelike verlies wat die eiser gely het, die finansiële posisie van die verweerder, die sosiale stand van die partye en die omvang van die eiseres se emosionele pyn.
Wanneer ’n huwelik egter deur egskeiding beëindig word, kan daar nie skadevergoeding weens kontrakbreuk geëis word nie.
Hierdie realiteit is onlangs weer bevestig in D v D (2007 ongerapporteer WPA, saaknommer 8422/2006; en sien ook Le Roux “Is ’n Huwelik ’n Kontrak?” 2010-02-24Beeld).
In bogenoemde D v D is bevestig dat ’n huwelik nie ’n kontrak is nie en derhalwe is die remedies vir kontrakbreuk nie tot die beskikking van die benadeelde party nie.
Die gevolg hiervan is dat ongeag die feit dat seksuele gemeenskap ’n genieting van niemateriële aard van die huwelik is, kan ’n vrou (of man) nie regtens ’n eis om skadevergoeding teen haar man (of vrou) instel indien daar geen seks in die huwelik plaasvind nie.
Dit kan wel bydra tot die bewys van onherstelbare verbrokkeling in die sin dat daar nie ’nnormale consortium omnis vitae bestaan nie.

Related Results

The Relationship Of Knowledge With Students Attitude And Behavior Regarding Free Sex
The Relationship Of Knowledge With Students Attitude And Behavior Regarding Free Sex
Latar belakang banjirnya imformasi mengenai seks bebas melalui media online via smarthandphone, berdampak pada lemahnya pemahaman mahasiswa  mengenai pendidikan seksual yang benar....
Hubungan Seks Edukasi Dengan Perilaku Seksual Pada Remaja
Hubungan Seks Edukasi Dengan Perilaku Seksual Pada Remaja
ABSTRAK Remaja lebih suka menyimpan dan memilih solusinya sendiri. Menurut Nurjannah (2014) hal ini dikarenakan orangtua yang dari awal sudah sangat tertutup dan tidak pernah...
Pendidikan Seks Perspektif Alquran
Pendidikan Seks Perspektif Alquran
<em>Memang membicarakan tentang pendidikan seks seakan-akan adalah hal yang tabu dan tidak baik untuk dibicarakan. Namun Alquran dengan bahasanya yang begitu indah menjelaska...
TINJAUAN TEOLOGIS TERHADAP RESESI SEKS
TINJAUAN TEOLOGIS TERHADAP RESESI SEKS
Abstrak Dunia saat ini dihadapkan pada fenomena yang memprihatinkan, yaitu resesi seks, yang mencerminkan penurunan aktivitas seksual di berbagai negara termasuk Singapura dan Jep...
Seks Bebas dalam Perspektif Hadis
Seks Bebas dalam Perspektif Hadis
Seks bebas atau dalam islam disebut zina, zina adalah fenomena sosial yang merujuk pada perilaku seksual di mana individu terlibat dalam hubungan seks tanpa adanya komitmen jangka ...
STUDI KASUS PERILAKU SEKS PRANIKAH MAHASISWA KESEHATAN MASYARAKAT UNIVERSITAS HALU OLEO TAHUN 2022
STUDI KASUS PERILAKU SEKS PRANIKAH MAHASISWA KESEHATAN MASYARAKAT UNIVERSITAS HALU OLEO TAHUN 2022
Latar Belakang: Perilaku seks pranikah merupakan permasalahan dan sekaligus fenomena sosial yang kian lazim dijumpai di dalam masyarakat. Masa Remaja merupakan periode terjadinya p...
Konsumsi Media Informasi Sebagai Wadah Pemahaman Seks Bagi Remaja
Konsumsi Media Informasi Sebagai Wadah Pemahaman Seks Bagi Remaja
ABSTRACT   The large number of teenagers in Lamongan who apply for dispensation to enter into early marriage has raised suspicions that there are problems with the information me...
Peningkatan Pengetahuan Bahaya Seks Bebas pada Kalangan Remaja di SMP Islam Cimande
Peningkatan Pengetahuan Bahaya Seks Bebas pada Kalangan Remaja di SMP Islam Cimande
Pada era modern ini masyarakat telah menggap jalinan asmara yang terjadi pada kalangan remaja sebagai hal yang wajar. Namun kondisi tersebut menimbulkan dampak yang berujung pada p...

Back to Top