Javascript must be enabled to continue!
DIE DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID VAN TESTAMENTOPSTELLERS
View through CrossRef
Die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl in Bekker v Naudé (2003 5 SA 173 (HHA)) dat nie-selfopgestelde vormgebrekkige testamente nie binne die trefwydte van die hof se kondoneringsbevoegdheid ingevolge artikel 2(3) van die Wet op Testamente (7 van 1953) val nie, kan verreikende gevolge vir testamentopstellers hê. In hierdie beslissing het die Hoogste Hof van Appèl beslis dat die vereiste dat die dokument “wat opgestel of verly is deur 'n persoon wat sedert die opstel of verlyding daarvan oorlede is …” veronderstel dat die dokument deur die erflater persoonlik opgestel moes wees. In casu het die appellante en haar man, Bekker, hul bank volgens gevestigde praktyk genader ten einde hulle met die opstel van hul testament behulpsaam te wees. 'n Konseptestament is opgestel, deur die bank aan die erflaters vir goedkeuring en ondertekening terugbesorg, maar Bekker het gesterf voordat die testament onderteken is. ‟n Tydperk van vyf jaar het verloop sedert die opstel van die konseptestament en die afsterwe van die oorledene in Mei 1998.Die hof het ook by verskillende ander geleenthede beslis dat blote instruksies vir die opstel van 'n testament, sonder die daaropvolgende daarstelling van 'n testament, nie kragtens artikel 2(3) kondoneerbaar is nie. Dit laat dus ook hierdie dokumente buite die trefwydte van artikel 2(3).
Title: DIE DELIKTUELE AANSPREEKLIKHEID VAN TESTAMENTOPSTELLERS
Description:
Die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl in Bekker v Naudé (2003 5 SA 173 (HHA)) dat nie-selfopgestelde vormgebrekkige testamente nie binne die trefwydte van die hof se kondoneringsbevoegdheid ingevolge artikel 2(3) van die Wet op Testamente (7 van 1953) val nie, kan verreikende gevolge vir testamentopstellers hê.
In hierdie beslissing het die Hoogste Hof van Appèl beslis dat die vereiste dat die dokument “wat opgestel of verly is deur 'n persoon wat sedert die opstel of verlyding daarvan oorlede is …” veronderstel dat die dokument deur die erflater persoonlik opgestel moes wees.
In casu het die appellante en haar man, Bekker, hul bank volgens gevestigde praktyk genader ten einde hulle met die opstel van hul testament behulpsaam te wees.
'n Konseptestament is opgestel, deur die bank aan die erflaters vir goedkeuring en ondertekening terugbesorg, maar Bekker het gesterf voordat die testament onderteken is.
‟n Tydperk van vyf jaar het verloop sedert die opstel van die konseptestament en die afsterwe van die oorledene in Mei 1998.
Die hof het ook by verskillende ander geleenthede beslis dat blote instruksies vir die opstel van 'n testament, sonder die daaropvolgende daarstelling van 'n testament, nie kragtens artikel 2(3) kondoneerbaar is nie.
Dit laat dus ook hierdie dokumente buite die trefwydte van artikel 2(3).
Related Results
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde i Viborg. Købstadarkæologiske undersøgelser 1966/67
Pedersstræde in Viborg Archäologische Untersuchungen der Stadt ViborgSchon seit dem 17. Jahrhundert hat man die historisch-topographische Entwicklung der Stadt Viborg zum Gegenstan...
E-Learning
E-Learning
E-Learning ist heute aus keinem pädagogischen Lehrraum mehr wegzudenken. In allen Bereichen von Schule über die berufliche bis zur universitären Ausbildung und besonders im Bereich...
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Struikelblokke wat toesig deur opposisiepartye in die Suid-Afrikaanse parlement belemmer
Dit is duidelik uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope 27 jaar dat die toesigrol in ons parlement tekortskiet. Oor die algemeen is die parlement veronderstel om toesi...
Der Diskurs um Medien und Werte ist weiter zu fassen
Der Diskurs um Medien und Werte ist weiter zu fassen
Die Debatte um Werte und Medien begleitet die Gesellschaft und speziell die Pädagogik seit dem Aufkommen der sogenannten Massenmedien. Im Mittelpunkt stand und steht noch immer die...
Metabolismusstudien an Mykotoxinen
Metabolismusstudien an Mykotoxinen
ZusammenfassungMykotoxine sind toxische Sekundärmetaboliten verschiedener Schimmelpilze. Aufgrund der weiten Verbreitung der Pilze kommen Mykotoxine ubiquitär in Lebens‐ und Futter...
Interaktion von Shiga Toxin mit primären humanen intestinalen und renalen Epithelzellen
Interaktion von Shiga Toxin mit primären humanen intestinalen und renalen Epithelzellen
ZusammenfassungInfektionen durch enterohämorrhagische Escherichia coli (EHEC)‐Bakterien können beim Menschen wässrige und blutige Durchfälle verursachen und im schlimmsten Fall das...
Numéro 85 (nl) - février 2011
Numéro 85 (nl) - février 2011
Op initiatief van de federale overheid heeft het Belgische stelsel van werkloosheidsverze-kering sinds 2004 belangrijke veranderingen ondergaan. Het principe van de toekenning van ...
Analysing computer-generated works in South African copyright law in the age of artificial intelligence
Analysing computer-generated works in South African copyright law in the age of artificial intelligence
Die afgelope paar jaar het ’n beduidende toename in toegang tot, en ontwikkeling in, generatiewe kunsmatige intelligensie-tegnologieë gesien. Om teks te genereer met behulp van sog...

