Search engine for discovering works of Art, research articles, and books related to Art and Culture
ShareThis
Javascript must be enabled to continue!

Traditional planning elements of pre-colonial African towns

View through CrossRef
Die konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paaie of mure), asook die gemeenskaplike gebruik van fasiliteite in die prekoloniale stede, is in oorsprong eie aan Afrika. 'n Delikate balans tussen die beskikbare ruimte en die hoeveelheid mense wat dit bewoon, het aanleiding gegee tot ruimtelike intimiteit, asook 'n gevoel van kohesie, groepbeheer oor die nabyliggende omgewing sowel as die ruimte tussen die stede. Dit alles het bygedra tot die omgewingshandhawing van die stad. Hierdie artikel ondersoek die historiese grondslae van beplanningsprosedures ten grondslag van die vorm en struktuur (organies sowel as militêr) van tradisionele, pre-koloniale Afrikadorpe en -stede en hoe daarin geslaag is om 'n gesonde simbiose tussen stedelike en landelike omgewings te skep en te onderhou. Hierdie historiese insig gal eietydse stads- en streeksbeplanners in staat kan stel om in hulle beplanning van dorpe en stede tradisionele boustyle te kan verstaan en moontlik tot voortsetting van die tradisie kan implementeer.
Title: Traditional planning elements of pre-colonial African towns
Description:
Die konsentriese boustyl van prekoloniale Afrikastrukture (skuilings, woonplekke, plazas, gange, paaie of mure), asook die gemeenskaplike gebruik van fasiliteite in die prekoloniale stede, is in oorsprong eie aan Afrika.
'n Delikate balans tussen die beskikbare ruimte en die hoeveelheid mense wat dit bewoon, het aanleiding gegee tot ruimtelike intimiteit, asook 'n gevoel van kohesie, groepbeheer oor die nabyliggende omgewing sowel as die ruimte tussen die stede.
Dit alles het bygedra tot die omgewingshandhawing van die stad.
Hierdie artikel ondersoek die historiese grondslae van beplanningsprosedures ten grondslag van die vorm en struktuur (organies sowel as militêr) van tradisionele, pre-koloniale Afrikadorpe en -stede en hoe daarin geslaag is om 'n gesonde simbiose tussen stedelike en landelike omgewings te skep en te onderhou.
Hierdie historiese insig gal eietydse stads- en streeksbeplanners in staat kan stel om in hulle beplanning van dorpe en stede tradisionele boustyle te kan verstaan en moontlik tot voortsetting van die tradisie kan implementeer.

Related Results

Novedades sobre el enterramiento femenino de la Primera Edad del Hierro de Casa del Carpio (Belvís de la Jara, Toledo)
Novedades sobre el enterramiento femenino de la Primera Edad del Hierro de Casa del Carpio (Belvís de la Jara, Toledo)
Las características de la ubicación de la tumba de Casa del Carpio (Belvís de la Jara, Toledo), las circunstancias de su documentación, y lo excepcional del ajuar documentado han c...
Analiza prikaza afrikanerskog identiteta u povijesnim romanima Karela Schoemana iz postkolonijalne perspektive
Analiza prikaza afrikanerskog identiteta u povijesnim romanima Karela Schoemana iz postkolonijalne perspektive
This dissertation analyzes the narrative strategies in five novels by the South African author Karel Schoeman, specifically the way in which they undermine key historiographical st...
Response Path Adapted to the Unbalanced Shrinkage of Small Towns in Metropolitan Areas
Response Path Adapted to the Unbalanced Shrinkage of Small Towns in Metropolitan Areas
Along with the global wave of urbanization, urban agglomerations with megacities as the core have become the main form of urbanization in various countries. The polarization effect...
Seditious Spaces
Seditious Spaces
The title ‘Seditious Spaces’ is derived from one aspect of Britain’s colonial legacy in Malaysia (formerly Malaya): the Sedition Act 1948. While colonial rule may seem like it was ...
Hvem styrte de nordiske byene ca. 1500–1800?
Hvem styrte de nordiske byene ca. 1500–1800?
Who governed the Nordic towns in c. 1500–1800? This book examines the political economy in Norway, Denmark (including the German-speaking provinces under Danish rule), Sweden, Finl...
URBANIZATION IN UTTAR PRADESH: CHALLENGES AND STRATEGIES
URBANIZATION IN UTTAR PRADESH: CHALLENGES AND STRATEGIES
According to the 2011 census, the most populous state in India, Uttar Pradesh, is among those with moderate urban growth but a sharp increase in the number of census towns. Compare...
Writing African Women's History with Male Sources: Possibilities and Limitations
Writing African Women's History with Male Sources: Possibilities and Limitations
Colonial sources can provide historians with a wealth of information about African lives during the colonial period, but they must be read against the grain, filtering out valuable...
Corruption understandings
Corruption understandings
This dissertation examines the evolving conceptualizations of corruption in Indonesia during the late colonial period (1902–1942), focusing on how Indonesians debated and defined c...

Back to Top